Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Deon F. - 12th March 2020
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Dis stil en veilig.
Sakkie T. - 12th March 2020
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Baie nice strand.
Fransie L. - 12th March 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Beautiful, beautiful area!
Karin S. - 11th March 2020
staying in Tergniet, Tuinroete
Pragtig.
Evon H C N. - 11th March 2020
staying in Robberg, Tuinroete
Plettenberg Bay will soon be my permanent home and I will certainly enjoy it as there is lots of interesting things in and around Plett.
Nicolaas B. - 11th March 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Dis my gunsteling-vakansiebestemming en eerste op my lysie van toeristebestemmings. Die heerlike warm seewater help dat ek elke jaar daarheen terugkeer.
Alfred L. - 10th March 2020
staying in Joubertina, Tuinroete
Met die nodige finansiële bystand sal dit n goeie vakansiedorpie wees.
Faizel R. - 10th March 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
I enjoyed the Cango Wildlife Ranch, but would have like to see an Ostrich, strangely we never saw any on the way.
Neill M. - 10th March 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ek beveel Hartenbos en omliggende area aan vir enige iemand of dit nasionaal of internasionaal is. Beste ontspannende vakansie wat ek in jare gehad het. Mense is vriendelik, strande is skoon en vibe is manjifiek.
Magda L. - 10th March 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Pragtige dorpie met genoeg om mens mee besig te hou en om te rus - dis immers waarom mens met vakansie gaan - om te rus en te ontspan.
Roelien R. - 10th March 2020
staying in Hersham, Tuinroete
Die mooiste, skoonste, goed versorgde dorpie wat ek al gesien het. Ek is verlief op die area. Lekker naby Hartenbos en Mosselbaai.
Hendrik W. - 10th March 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is 'n netjiese plekkie, spesiaal vir ou mense en is 'n rustige dorpie waar 'n persoon enige tyd kan gaan aftree.
Suzanne P. - 9th March 2020
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Rus en vrede vir siel.
Derick P. - 9th March 2020
staying in Kareedouw, Tuinroete
Goed geleë en maklik om gou see toe te ry (Skuitbaai), soontoe en terug binne 42 km.
Louise B. - 9th March 2020
staying in Bodorp, Tuinroete
Rustige omgewing. Beveel aan.
Sylvia R. - 9th March 2020
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Sal enige tyd terug gaan.
Jeff F. - 9th March 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie om te doen, maar net te min tyd.
Morne N. - 9th March 2020
staying in Riversdal, Tuinroete
Lekker oorslaapdorp.
Susan S. - 9th March 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Gaan maak gerus 'n draai by Mel's Place Keurboomstrand. Hulle kos is heerlik, baie kos vir min geld met 'n lekker atmosfeer.
Pieter K. - 9th March 2020
staying in George Suid, Tuinroete
Was great.
Rene D. - 8th March 2020
staying in Riversdal, Tuinroete
Lekker plek.
Jenny R. - 8th March 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Arrived late, left early, so can't comment really. Looked pretty.
Esmarie V. - 8th March 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ons gaan graag soontoe, dis vriendelik en alles is maklik bekombaar.
Kalika M. - 8th March 2020
staying in Tergniet, Tuinroete
Brilliant beautiful location. Such a gem on the coastline. Would recommend this area to anyone looking to get away from it all.
Dawie Badenhorst B. - 8th March 2020
staying in Riversdal, Tuinroete
Sien sterre.
Martin M. - 8th March 2020
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Skitterend vir mense met klein kinders. Tieners en hoërskoolkinders kan dalk verveeld raak.
Paul V. - 8th March 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Vriendelik en Afrikaans!
Johan L. - 7th March 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Swartvleistrand is die land se beste.
Zelda S. - 7th March 2020
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Rus en vrede.
Juan S. - 7th March 2020
staying in Lake Brenton, Tuinroete
Asemrowende uitsigte vanaf Lake Brenton se uitkykpunte van die Knysnameer en oor die oseaan.
AshantÉ F. - 7th March 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Beautiful town, lots of great restaurants to choose from.
Geron J. - 7th March 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is the place to be.
Priscilla . - 7th March 2020
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Lekker kuierstrand!
Connie P. - 6th March 2020
staying in Voorbaai, Tuinroete
Rustige omgewing.
Donald E. - 6th March 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Love Hartenbos.
Neels B. - 6th March 2020
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Inderdaad 'n stukkie paradys.
Silke M. - 6th March 2020
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
It's like paradise!
Johan W. - 6th March 2020
staying in Danabaai, Tuinroete
Danabaai is 'n pragtige, veilige en skoon dorp met die mooiste natuur in en om die dorp en ook baie naby aan Mosselbaai en Hartenbos.
Muller W. - 6th March 2020
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Netjies, skoon strand en dorp. Veilige swemplek. Nie oorvol nie.
Tracey H. - 6th March 2020
staying in George, Tuinroete
It’s close to the airport, that’s about it, but the surrounding country side is beautiful.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za