Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"Saterdagmarkdag, alles is naby geleë, baie plekke om te besoek, kan maklik Knysna toe ry seker so 23 km en Plett toe. Alles lekker naby mekaar. Sal definitief weer gaan."
"Jy sal nooit verveeld wees jy Oudtshoorn besoek nie, te veel om te doen en te sien."
"Die Saterdagmark was awesome, so baie kosse en tuisgebakte produkte om van te kon kies."
"'n Lieflike, veilige, skoon dorpie met vriendelike mense en die mooiste uitsig op die omgewing. 'n Pragtige plek."
"Knysna is absolutely awesome, if you love the outdoor life this is definitely a destination point as you can do so many outdoor activities."
"Mosselbaai is 'n pragtige plek om te besoek. Skoon, netjies en almal is vriendelik."
"There is just so much to do in Oudtshoorn and since my last visit 7 years ago Oudtshoorn is looking fantastic. The municipality is hard at work ensuring everything is running well. We went to the Caves, wine tasting, elephant feeding, ostrich ranches, Cango Wildlife Ranch, exploring the town and camel riding - a full itinerary of fun!"
"Very safe and beautiful with magnificent beaches and surrounding areas. Fantastic sightseeing vantage points."
"Mosselbaai het 'n spesiale plek in my hart. Jare (elke jaar) daar gekamp in kinderdae saam met familie."
"Voel soos 'n seedorpie in 'n eerstewêreldland. Een van die mooiste plekke in RSA."
"Was nog altyd mal oor George en omgewing. 'n Toerismejuweel met al die mooi plekke om te besoek."