Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Neels B. - 6th March 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ons is bekend met die dorp, daar is baie geskiedenis en altyd mooi.
Anna K. - 5th March 2020
staying in Joubertina, Tuinroete
Joubertina is 'n klein dorpie met interessante plekkies en mense. En natuurlik die pakstore waar jy kan vrugte koop.
Alida E. - 4th March 2020
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
As julle nie hier besoek aflê nie, mis julle uit. Ek sal weer besoek.
Rodney P. - 4th March 2020
staying in Glentana, Tuinroete
Breathtaking and enjoyable.
Linda S. - 4th March 2020
staying in Buffelsbaai, Tuinroete
Great place!
Kelly D. - 3rd March 2020
staying in Denvar Park, Tuinroete
Very safe and quiet area.
Doug S. - 3rd March 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Beautiful beach.
Mishall I. - 3rd March 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Beste plek om vakansie te hou is beslis Wildernis.
Johan B. - 3rd March 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Klimaat is heerlik.
Connie P. - 3rd March 2020
staying in De Rust, Tuinroete
Bruwer het ons meer vertel en gewys van sy passie vir kitaar maak, dit was baie leersaam. Dankie Bruwer vir al die inligting.
Alida V. - 3rd March 2020
staying in Tuinroete
Asemrowend mooi en baie gasvry.
Donovan A. - 3rd March 2020
staying in Witsand, Tuinroete
I have always found Witsand to be a friendly/hospitable place and enjoy it most out of season.
Elma C. - 3rd March 2020
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Pragtige dorp - sou net wou hê dat daar 'n kafee of winkel tot 8 uur in aand moet oop wees.
Anneleen T. - 3rd March 2020
staying in Robberg, Tuinroete
Dit is lekker stil en veilig, lekker staproetes en weg van die dorp se verkeer. Sal definitief weer besoek.
Charmaine M. - 3rd March 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Absoluut ons favourite plek.
Catherine J. - 3rd March 2020
staying in Riversdal, Tuinroete
Lovely little town, people are friendly.
Dee K. - 3rd March 2020
staying in Voorbaai, Tuinroete
Baie rip currents. Lekker vir stap, maar sal twee keer dink om te swem.
Maryna D. - 3rd March 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is 'n baie mooi plek. Daar is genoeg besienswaardighede en die lekkerste restaurante.
Helgard H. - 3rd March 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Deurmekaar dorp!
Glen A. - 3rd March 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Stunning town. So clean. Very safe. Beautiful beaches. Lots for children to do.
Gerald G. - 2nd March 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Pragtige dorp. Ons het reeds die plek kom besigtig om daar te hervestig. Genoeg restaurante, mooi Pick en Pay (nuwe Superspar maak eersdaags oop). Huise en eiendom baie duur, en dus skaars.
Andre B. - 2nd March 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Dit is 'n aangename plek en beeldskoon.
Nick Y. - 2nd March 2020
staying in Kareedouw, Tuinroete
The Kareedouw to Baviaanskloof 4x4 track (Grade 2+) is a must-do for adventure travellers.
Lizette M. - 2nd March 2020
staying in Glentana, Tuinroete
Glentana is rustig en naby die see!
Debby P. - 2nd March 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Amazing place for a breakaway, anytime of the year.
Liesbeth S. - 2nd March 2020
staying in George, Tuinroete
Nie 'n baie opwindend dorp nie.
Wynand H. - 2nd March 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Pragtige plek en definitief 'n hengelparadys. Wind kan probleem wees.
Judith S. - 2nd March 2020
staying in Jongensfontein, Tuinroete
A quiet, rural town on the coast - great for a mini break.
Leandra G. - 2nd March 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn, die dorp en omgewing, is 'n wonderlike plek. Daar is baie om te doen en wonderlike gesinsaktiwiteite.
Ben E. - 2nd March 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ek hou van alles in en om Hartenbos en dit is hoekom ek 'n huis daar het.
Ansie F. - 2nd March 2020
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Hartsmense.
Denver A. - 2nd March 2020
staying in Danabaai, Tuinroete
Baie rustige dorpie met asemrowende uitsigte en baie stil strand-area.
Max V. - 1st March 2020
staying in Heatherlands, Tuinroete
Heatherlands is 'n pragtige statige woonbuurt met 'n uitsonderlike aangename stil atmosfeer.
Eileen A. - 1st March 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
One of my favourite places with the caves, Swartberg Pass and Meiringspoort a stones throw away. Shops and restaurant close by too.
Jan E. - 1st March 2020
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Baie rustig en gerieflik.
Brenda N. - 1st March 2020
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Herold's Bay is pragtig, maar mens moet net die regte blyplek kies.
Hennie V. - 1st March 2020
staying in Santosbaai, Tuinroete
Die strand was baie skoon en die sand spierwit. Geen besoedeling nie. De Bakke-area wat naasliggend is, is net nie veilig as jy alleen is nie, en glad nie veilig na sonsondergang nie.
John C. - 29th February 2020
staying in Robberg, Tuinroete
We walked the Robberg Peninsula. It's quite strenuous if you do the long walk, but well worth it for the views.
Rosemary B. - 29th February 2020
staying in Glentana, Tuinroete
Glentana is a scenic area offering you views, restaurants and shops close by. A lovely holiday destination.
Penny D. - 29th February 2020
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Baie mooi, natuur skoon.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za