Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Gary T. - 15th January 2020
staying in The Island, Tuinroete
Sedgefield seemed deserted this year, usually a lot more people and things on the go.
Jana W. - 15th January 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Fantastiese omgewing vir enige iemand: woud, rivier en see!
Erna V. - 15th January 2020
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Pragtige estate met 'n asemrowende uitsig!
Japie K. - 15th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons het net een nag daar spandeer en sal graag langer wou bly.
Marisa S. - 15th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Puik.
Nalini G. - 15th January 2020
staying in Heather Park, Tuinroete
Amazing beautiful and peaceful.
Nico E. - 15th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos sal altyd na aan my hart bly. My grootword dorp.
Sheana B. - 15th January 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is 'n wonderlike vakansieplek.
Lisa P. - 14th January 2020
staying in Robberg, Tuinroete
Robberg Beach is one of the best beaches in Plett. There are shops and restaurants in the area. It is a beautiful and quiet neighbourhood.
Chantell M. - 14th January 2020
staying in Bergsig, Tuinroete
Mal oor die area. Baie rustig en veilig.
Elsabe R. - 14th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is 'n lieflike plek. Ons kuier was net te kort.
Hennie W. - 14th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie lekker vakansieplek, veilig en bekostigbaar.
Constance P. - 14th January 2020
staying in Danabaai, Tuinroete
Danabaai is rustig, stil en 'n baie pragtige voorstad van Mosselbaai.
Danie V. - 14th January 2020
staying in The Island, Tuinroete
Lekker stil, ideaal om jou batterye te herlaai.
Pierre P. - 14th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Uitstekend vakansie en strande.
Christa E. - 14th January 2020
staying in Danabaai, Tuinroete
Danabaai is baie winderig en is baie skuins af na strand.
Karen S. - 14th January 2020
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
No better place to be. Just a pity that all shops and restaurants close so early. Not really much to do after 8 pm.
Henryhette V. - 14th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is maar 'n bietjie droog en warm. Ons is eintlik see-mense.
Johan D. - 14th January 2020
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Sal vir seker weer daar vakansie hou!
Marinda O. - 14th January 2020
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Pragtige stranddorpie met baie om te doen.
Marinda O. - 14th January 2020
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Pragtige dorpie.
Mariette T. - 14th January 2020
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Baie gerieflik met klein swemmertjies.
Jan D. - 14th January 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Lekker klimaat. Skoon oop strande.
Gerhard C. - 14th January 2020
staying in De Rust, Tuinroete
Altyd lekker om in De Rust te stop.
Ruchelle O. - 14th January 2020
staying in Danabaai, Tuinroete
Vir seker 'n mooi, rustige plek en goed vir jou siel en bietjie afskakel om die besige stad te vergeet. Sal vir seker weer daar 'n draai maak.
Geraldine P. - 13th January 2020
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Excellent, very private and not so crowded beach.
Maryke D. - 13th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Skoon, skoon, skoon. Julle kan baie trots wees op jul skoon dorp.
Tania D. - 13th January 2020
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Pinnacle moet asb. addisionele parkering binne die lodge-area maak vir besoekers. Veral nou dat die shuttle-diens nie meer beskikbaar is nie.
Conrad B. - 13th January 2020
staying in Vyf Brakke Fonteinen, Tuinroete
Baie veilige area om te kuier.
Angelique B. - 13th January 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Beautiful little town, friendly people!
Yolande B. - 13th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ons is baie lief vir die Hartenbos, Mosselbaai area.
Liezel J. - 13th January 2020
staying in Tuinroete
Altyd 'n wenner!
Salomie B. - 13th January 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Skoon en netjies.
Willem B. - 13th January 2020
staying in Bodorp, Tuinroete
George is 'n goeie bestemming en Bodorp rustig en stil.
Jean R. - 13th January 2020
staying in Rheenendal, Tuinroete
Rheenendal is a convenient and easy drive to both Knysna and Sedgefield. We had an unforgettable dining experience down the road from Woodcutters Cottage at private dining room in Rheenendal called Veg Table. The passionate and exuberant chef and host, Brett, created a vegetarian meal of delight with deliciously unusual flavours and combinations, all ingredients sourced locally. It was located in what felt like a fairy forest. Highly recommended.
Eurika B. - 13th January 2020
staying in Reebok, Tuinroete
Rustige vakansiedorp. Pragtige natuurskoon.
Tanya E. - 13th January 2020
staying in Piesangvallei, Tuinroete
Mal oor die plek!
Enrita V. - 13th January 2020
staying in Joubertina, Tuinroete
Pragtige dorpie, maar supermarkte bietjie skraal toegerus.
Ina L. - 13th January 2020
staying in Tuinroete
Elkeen behoort die Tuinroete meer as een keer te besoek. Een van die mooiste dele in ons land.
Tracey S. - 13th January 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
This is the most beautiful place in South Africa, we will be always go to Plett in December.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za