Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

View on 42

"Oulike toeristedorpie"

Knysna, Tuinroete

Phoenix Lodge and Waterside Accommodation

"Had an awesome time in Knysna, with great restaurants."

Mosselbaai, Tuinroete

SantoSea

"Clean and well-run town."

Mosselbaai, Tuinroete

11 Sea Cottage

"Dis net baie genotvol en was altyd interessant om die verskeie dele van Mosselbaai te besoek, dis 'n lekker dorp."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige omgewing en 'n netjiese dorpie."

Tuinroete

Reflections Eco-Reserve

"Jy waardeer die pragtige, intense kleure in Desember, wanneer die meeste reën val, reis jy verder wes, sien jy al hoe minder kleur."

George, Tuinroete

21 Heather Road

"It's beautiful, I can't even describe the beauty of this place."

Mosselbaai, Tuinroete

De Valle 57

"Mooiste en skoonste dorp."

Mosselbaai, Tuinroete

Coastal Hospitality - De Valle 65

"Lots of hidden sightseeing treasures to explore. Geocache was found at the Post Office tree which was really exciting."

Mosselbaai, Tuinroete

Portobelo 54

"The location is central to all shops and amenities. Very convenient"

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos - Camping

"Baie lekker gebied vir vakansie."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Fantastiese plek. Skoon en netjies."

Victoriabaai, Tuinroete

Pier Plesier

"A wonderful destination to visit."

Tuinroete

Celebratio Granaatplaas

"Highgate Volstruisplaas was baie lekker en leersaam."

Mosselbaai, Tuinroete

111 on Heide

"Dis die plek waarheen jy terugkom om dit weer te geniet."

Wildernis, Tuinroete

Fairy Knowe Hotel

"Nog steeds 'n pragtige deel van ons land!"

Witsand, Tuinroete

Nautilus

"Ons was al baie in Witsand, maar het nog nooit so 'n ondervinding beleef nie. Witsand se mense is so fantasties en vriendelik. Ek kan nie glo wat gebeur het nie. Ons het so lekker altyd gekuier in Witsand."

Nature's Valley, Tuinroete

Sunbirds

"Our favourite place"

Riversdal, Tuinroete

Oakhurst Guest House

"Daar is nie veel te doen of sien nie, maar die gastehuis was so lieflik, ek het niks werklik gekort nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Pudumo 102

"We enjoy Mosselbay, the sea was calm. Lost of places to visit."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Krisjan`s Beach House

"Daar is 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite - van see, berg en bos met genoeg alternatiewe vir alle weersomstandighede."

George, Tuinroete

Oakhurst Hotel

"George is 'n baie pragtig en die plek is baie skoon en netjies."

Sedgefield, Tuinroete

Flip Flop Holidays at the Whale House

"Sedgefield is a town where everything is on its own time and is just such a friendly town."

De Rust, Tuinroete

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Pragtige dorpie, sou graag deur al die winkeltjies wou loop."

Heidelberg, Tuinroete

Outpost Self-catering

"Jy moet jou tyd neem wanneer jy Heidelberg besoek, heelwat interessante plekkies."

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Pragtige, hulpvaardige eienaars"

Mosselbaai, Tuinroete

The Point Hotel

"Ons love Mosselbaai. Vriendelike diens oral gekry."

Mosselbaai, Tuinroete

Erika27

"Daar is altyd great vakansieplekke, baie besienswaardighede en strande is mooi skoon."

Blad
Blad 39 - Wys 1141 tot 1170
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang