Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Hanlie K. - 7th January 2020
staying in George, Tuinroete
Awesome place, awesome people. Awesome view and much to do as it is central to Mosselbaai, Hartenbos etc.
Adele H. - 7th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mooiste, skoonste, vriendelikste plek in die land. Malverlief op Mosselbaai.
Kelly-ann L. - 7th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie mooi plek met baie vriendelike mense.
Gwyneth A. - 7th January 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
It is central to the surrounding Garden Route areas. A peaceful town close to the beaches and shops.
Tania V. - 7th January 2020
staying in Riversdal, Tuinroete
We used Riversdale as a hub. We did day trips to Stilbaai, Wilderness and did an overnight in Keurboomstrand.
Kaylee M. - 7th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lovely little town. Has amazing things to see and do. Lots of places to eat. Really great.
Claudina W. - 7th January 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Wilderness is a great place to rent a place for holidays. The beaches was great to see and the area was perfect. The area had a festive season vibe. I will recommend it to anyone else to go to the place. Amazing place.
Friedel V. - 7th January 2020
staying in George, Tuinroete
Fantastiese ligging om dele van Tuinroete, asook lekker winkels en restourante te verken. Wildernis is om die draai met lifelike swemstrande.
Lourens F. - 7th January 2020
staying in Danabaai, Tuinroete
Baie lekker plek, het nie besef dis so groot mooi dorp nie.
Natasha L. - 7th January 2020
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Pragtig! Heerlike staproetes en lekker geëet by die klubhuis.
Amanda F. - 7th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie besig in Desember Sal ander tyd kies vir vakansie.
Martie M. - 7th January 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Goed geleë vir aktiwiteite, maar nie veel the doen in Groot-Brak nie.
Jeanne-marie D. - 7th January 2020
staying in Heuwelkruin, Tuinroete
Apart from excellent views from the hills, Knysna shops are very expensive - overpriced to say the least. Do not know how the shop owners sleep ─ day light robbery!
Jeanne-marie D. - 7th January 2020
staying in Danabaai, Tuinroete
Sentraal geleë naby winkelsentrum en strand. Tog stil en rustig weg van gewoel en drukverkeer.
Henry M. - 7th January 2020
staying in Glen Barrie, Tuinroete
Rustige buurt en omgewing.
Hannes . - 7th January 2020
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Baie mooi natuurskoon, mooi strand, matige bevolking.
Carel P. - 7th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Probeer Nuts en Coffee Cafe, kos puik.
Sandra V. - 7th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons het op Sondag daar aangekom, dus is dit maar moeilik op 'n Sondag met die uitstappie in Oudtshoorn. Die weer was maar baie warm gewees en kon nie regtig uitgaan nie, en ons baie baie lekker geëet by een van die koffieplek in Oudsthoorn.
Frederik V. - 7th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
The best fish and tjips in harbour in Mossel Bay (London bus).
Stephanus L. - 7th January 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Water, see, woude, berge, fantastiese kos. Alles wat mens in 'n vakansie will beleef.
Rochelle D. - 7th January 2020
staying in George, Tuinroete
Die natuurskoon hier hou nooit op om mens te betower nie.
Anneri W. - 6th January 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Perfek vir kite-surfing en enige watersport weens die wind middae. Blouvlagstrand, skoon en netjies. Altyd veilig en pragtige uitsigte!
Gary T. - 6th January 2020
staying in George, Tuinroete
Been there a few times, too busy and preferred something a bit more quiet and secluded.
Johan D. - 6th January 2020
staying in Suid-Kaap, Tuinroete
Suid-Kaap is wonderlik, maar Uniondale is godverlate.
Marius M. - 6th January 2020
staying in Tergniet, Tuinroete
Tydens laaggety is dit baie lekker om tussen die rotse te loop en te kyk na al die seelewe.
Isabel D. - 6th January 2020
staying in George, Tuinroete
Ons gunstelingdorp weg van ons gejaag in Gauteng! Ons sou graag wou aanbly.
Deon R. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is awesome verby! Die beste vakansiebestemming ooit!
Andre S. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Was heeltemal te besig oor Desember vir ons. Sukkel met parkering, plek in restaurante en dies meer. Jong mense geniet hulle egter gate uit.
Melanie R. - 6th January 2020
staying in Voorbaai, Tuinroete
Die verkeer van en na die Langeberg Mall is baie erg en die winkeltjie naby die Beach Club het 'n baie klein verskeidenheid, so 'n algemene Kwik Spar of so iets sal baie goed wees vir die noodsaaklike brood ens.
Bernadine H. - 6th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
This is thee best place to be when choosing a holiday destination.
Chris B. - 6th January 2020
staying in Bay View, Tuinroete
Lekker geleë aan die Tuinroete.
Jeni S. - 6th January 2020
staying in Suid-Kaap, Tuinroete
Love it!
Sarina S. - 6th January 2020
staying in Heatherlands, Tuinroete
Absoluut een van die mooiste dele in Suid-Afrika.
Alex P. - 6th January 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Fun place to be during the festive season.
Alan M. - 6th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Clean town and friendly people.
Christa B. - 6th January 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Beautiful beaches. Quiet and peaceful.
Valerie K. - 6th January 2020
staying in Riversdal, Tuinroete
Dis 'n rustige en skoon dorp naby baie aktiwiteite. Wyn, olywe en gin proe, Bali Trading, Stilbaai, ens. en die pragtige Langeberge en fynbos. Nie geweet Riversdal is so geskiedkundige dorpie nie. Goeie ervaring.
Marinda M. - 6th January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Heerlike vakansie plek.
Sunel V. - 6th January 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Die verblyf is 'n entjie se ry van Plett se strande af, maar die rustigheid van om buite die dorp te wees is verseker 'n bonus.
Pierre S. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is ons hartsplek en toekomstige aftreeplek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za