Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"Ons woon in die Oos-Kaap en wat 'n wonderlike ervaring was dit om op paaie te ry wat nie jou motor in wil sluk en om oral goeie kliëntediens te kry was hemels."
"Lieflike dorpie om net in te gaan loop met versteekte klein winkeltjies en plek om koffie te drink. Moet ook nie die kunsgalerye verbyloop nie. Daar is lekker fietsryroetes wat veilig is. Moet nie die skoenfabriek, Boltans, verbystap nie. Jy hoef glad nie ver te ry om restaurante te besoek nie. Ondersteun die locals. Dit is 'n baie mooi skoon dorp wat ek dink die mense trots op kan wees!"
"Knysna is oor die algemeen 'n lekker vakansieplek. Load shedding het baie keer veroorsaak dat eetplekke in die dorp self vroeër moes toemaak. Die waterfront ,die bootreise, ens. het baie opgemaak. 'n Baie lekker plek."
"Puik bestemming met wye verskeidenheid besienswaardighede en doendinge. Baie skoon en netjies. Met een woord, asemrowend."
"There are lots of things to do, especially visiting the ostrich farms."
"There are lots to do in and around Knysna. Just wished there were more halaal restaurants."
"'n Goeie plek as jy hou van die geskiedenis van ons land en daar is 'n paar baie unieke en interessante plekke in die omgewing. "
"Nostalgia Restaurant het vir ons so bederf met die heerlikste aandete! Wonderlike restaurant in Oudtshoorn."
"Heerlike weer, mooi natuurskoon, skoon dorp met baie om te doen. Hartenbos-strandoord is netjies en veilig."
"George is centrally located within easy reach of Herolds Bay and Victoria Bay as well as Wilderness and Sedgefield, a very clean but extremely busy town."
"Apart from the pretty golf course, we were quite disappointed with George."
"Perfek vir 'n laidback natuurgevulde vakansie met alle nodige winkels en restaurante as addisionele ekstras."
"Knysna is pragtig, skoon en netjjes, vriendelik en definitief 'n moet vir vakansiegangers."