Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9271 resensies.

Sedgefield, Tuinroete

104 Shearwater - This Is Us

"Love the town and near to other towns."

De Rust, Tuinroete

6 On Burger Street

"Rustig, loop en verken die dorp. Die ou huise en mense van die area is 'n juweel."

Tuinroete

Celebratio Granaatplaas

"Very scenic drive. Lots to stop and see along the road. Waterfalls and mountains are very majestic."

Oudtshoorn, Tuinroete

Stay @ Gracios

"Baie om te doen en te ontdek."

Tuinroete

Hartenbos Landgoed 38

"The road less traveled by yourself and your family is always nice and beautiful once in a while."

Kleinkrantz, Tuinroete

Wilderness Beachside Suite

"Location is great, close to the beach and close to N2."

Sedgefield, Tuinroete

Myoli Beach Lodge

"This is an ideal location for people who wish to get away from the hustle and bustle of city life."

George, Tuinroete

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Baie lekker omgewing. Ek het dit baie toeristevriendelik beskou en die plekke was baie maklik om te vind."

George, Tuinroete

Ibis Place Guest House

"Besienswaardighede is die treinmuseum en treinjierit op na berge asook RedBerry Farm."

Albertinia, Tuinroete

Brakvlei

"Die dorp is netjies en skoon. Goeie paaie, selfs die grondpad. Ligging is goed as jy 'n basis nodig het om vanaf te ry."

Tuinroete

Schoongelegen Rooms

"Stilbaai is bietjie te gewild en jy sit baie lang tye in verkeersknope vas as jy vanaf die hawe deur die dorp terug beweeg. Dagbesoekers gaan dalk erg gefrustreerd in die motor wees op pad uit en die motor by tye afskakel. Besoek eerder Riversdal as julle kosaankope wil doen indien jul buite Stilbaai bly, dié dorp is baie rustiger en puik winkels is hier beskikbaar met vele eetplekkies. Draai die dorp in en moenie sommer direk eet langs die N2 wat deur die dorp loop nie, dié plekke is in die vakansie 'n byenes. Ondersteun die dorpenaars se eie eetplekkies (soos Enya's Coffee house) in die dorp. Hou stil by die padstalletjies langs die tuinroete en ry rustig."

Klaarstroom, Tuinroete

Klaarstroom Guest House

"Daar is nie veel te doen in Klaarstroom nie, maar dit is deel van die betowering. Die sterre is so helder dat dit voel asof jy daaraan kan raak."

Knysna, Tuinroete

Wilson Street Lodge

"Too busy in December but will be there in February when it's quieter."

George, Tuinroete

Lord Caledon Guest House

"Redberry Farm and Travel Museum was the best tourist attractions. Lovely beaches to visit are Victoria Bay, Glentana, Harold's and Wilderness."

Oudtshoorn, Tuinroete

Cango's Rest

"Het nie baie gesien nie."

George, Tuinroete

Pollocks Place

"Strande oorvol "

George, Tuinroete

Cosy-Corner Guest House

"I love the friendliness and cleanliness in George. We felt safe driving around and going about our daily trips."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Beach Mosselbay

"Baie lekker plekkie vir 'n gesin. "

Knysna, Tuinroete

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17

"Pragtig met baie om te doen."

Oudtshoorn, Tuinroete

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"Oudtshoorn is 'n pragtige dorp met vriendelike mense en ek sal weer teruggaan."

Plettenbergbaai, Tuinroete

13 Navesink Drive

"Loads of fun in December!"

De Rust, Tuinroete

House Martin Lodge and Self Catering

"Prentjiemooi dorpie, beslis 'n moet-sien."

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 403

"Heerlike strandvakansie met baie om te doen vir almal!"

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Fantasiese vakansie"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Seeplaas Guest House

"Daar is baie in en om Groot-Brakrivier om te doen, bv. Julle kan gerus in George die Transport-museum besoek, en die trein/trolly opvat by Montagu-pas, dit is goeie waarde vir geld en 'n baie lekker ondervinding. Diaz museum in Mosselbaai, en alle is so naby aan mekaar, mens kan enige plek daar bly en na die omliggende plekkies ry."

Knysna, Tuinroete

Bayview Townhouse

"Just a very busy place, with awesome views, not a lot to do in Knysna itself."

Mosselbaai, Tuinroete

Bentonhof

"Definitief 'n vakansiebestemming met die interessantste plekke om te besoek. Baie om te sien daar."

Klein-Brakrivier, Tuinroete

Belle Vue

"Mooi, klein dorpie."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang