Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9195 reviews.
"Lekker vakansiegees gedurende feestyd. Sal definitief weer in Mosselbaai gaan vakansie hou."
"Die perfekte ligging met baie aktiwiteite om te doen. Geniet die mooi skoonheid van ons land."
"Pragtig. Skoon. Alles in werking oral. Ons hou egter van rustigheid dus het die besige Desembermaand vir ons gewys ons moet 'n ander tyd van die jaar gaan. Alles oorvol."
Great Brak River, Garden Route
W21 Guest Rooms"Fantastiese toerismebestemming en nie te ver van Mosselbaai en George."
"Skoonste, lekkerste stad. Almal vriendelik - van die karwagte tot die kassiere en die polisie wat die strande veilig gehou het."
Great Brak River, Garden Route
Ons Werf Self-Catering Accommodation"Polisiëring is aktief. Geen ongewenste persone wat in die area rondwaal."
"Ek was al verskeie kere in Knysna, maar verkies dit buite seisoentyd. Lieflike dorp, maar baie besig oor die Kers- en Nuwejaarperiode."