Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"Daar is nie veel te doen in Klaarstroom nie, maar dit is deel van die betowering. Die sterre is so helder dat dit voel asof jy daaraan kan raak."
"Redberry Farm and Travel Museum was the best tourist attractions. Lovely beaches to visit are Victoria Bay, Glentana, Harold's and Wilderness."
"I love the friendliness and cleanliness in George. We felt safe driving around and going about our daily trips."
"Oudtshoorn is 'n pragtige dorp met vriendelike mense en ek sal weer teruggaan."
"Daar is baie in en om Groot-Brakrivier om te doen, bv. Julle kan gerus in George die Transport-museum besoek, en die trein/trolly opvat by Montagu-pas, dit is goeie waarde vir geld en 'n baie lekker ondervinding. Diaz museum in Mosselbaai, en alle is so naby aan mekaar, mens kan enige plek daar bly en na die omliggende plekkies ry."
"Definitief 'n vakansiebestemming met die interessantste plekke om te besoek. Baie om te sien daar."
"Too crowded over December, a lot of roadworks and inconsiderate Knysna drivers (CX) registration. Certainly wasn't a pleasant visit."
"It was a lovely experience, whole family enjoyed it, would definitely come back for longer. Time was too short for everything."
"Pragtige dorp en baie om te sien en doen. Vakansies kan dit net baie besig word."
"Ek en my gesin sal beslis weer in Mosselbaai vakansie hou. Ons sal wel net van 'n ander akkommodasie gebruik maak."