Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9271 resensies.
"Too crowded over December, a lot of roadworks and inconsiderate Knysna drivers (CX) registration. Certainly wasn't a pleasant visit."
"It was a lovely experience, whole family enjoyed it, would definitely come back for longer. Time was too short for everything."
"Pragtige dorp en baie om te sien en doen. Vakansies kan dit net baie besig word."
"Ek en my gesin sal beslis weer in Mosselbaai vakansie hou. Ons sal wel net van 'n ander akkommodasie gebruik maak."
"Knysna is vreeslik besig en baie duurder om by uit te eet oor Desember, maar Brenton-on-Sea wat reg langsaan is, bly amazing. Mooiste strande, heerlike weer en so stil en rustig. Een van my gunstelling plekke op aarde."
"Ons het Mosselbaai geniet. Die stande was baie lekker en skoon gewees. Daar is baie besienswaardighede in en om Mosselbaai."
"Within driving distance of other nice travel destinations like Knysna, Sedgefield and Mossel Bay."
"Besig, maar uitstekende en vriendelike diens by elke besigheid en restaurant. Baie om te doen en geniet."