Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Turtle Creek Golf Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Turtle Creek Golf Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Turtle Creek Golf Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Turtle Creek Golf Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Turtle Creek Golf Estate Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 500
R2 975
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Turtle Creek Golf Estate

Casa Constance is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat slaapplek aan 8 mense bied in die eksklusiewe Turtle Creek Privaat Landgoed in Plettenbergbaai. Die dubbelverdiepinghuis kyk uit oor die 6de skoonveld en beskik ...

Vanaf
R2 970
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Turtle Creek Golf Estate

Turtle Creek 29 is ’n ruim en netjiese selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die Turtle Creek-gholflandgoed, ’n pragtige eko- en leefstyl-landgoed op die Goose Valley Golf Course in Plettenbergbaai. Dié veilige uitb...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Turtle Creek Golf Estate

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Tidal Retreat in Plettenbergbaai bied verblyf aan paartjies, gesinne en enkelreisigers. Hierdie klein paradys is op die Tuinroete, net 150 m vanaf die privaat strand by die Keurboomstrandmeer. Die gastehuis bied v...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

The Whaling Station B&B bied bed-en-ontbyt-verblyf op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die Tuinroete verken kan word. Verblyf by The Whaling Station B&B b...

Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley B3 is 'n sonnige selfsorg-woonstel wat noord front en op die grondvloer van die veilige Goose Valley Golf Estate geleë is. Dié landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is,...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Guinea Fowl is 'n selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai, 'n prentjiemooi kusdorp op die Tuinroete. Die dorp spog met pragstrande waaronder 'n Blouvlagstrand met warm water. Hierdie bekoorlike huis het slaapplek ...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley S2 is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat teen Keurboomstrandmeer op die Goose Valley Gholflandgoed, 'n Gary Player-gholfbaan, geleë is. Geriewe en besienswaardighede op die landgoed sluit gholf, tennis, m...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Woodpecker is 'n selfsorghuis in Plettenbergbaai, 'n prentjiemooi kusdorp in die Tuinroete. Dié dorp spog met heerlike strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met 'n pragtige uitsig en warm water. Die bekoorlike hui...

20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Unit CC8 Goose Valley Golf Estate is 'n volledig toegeruste en smaakvol gemeubileerde, moderne woonstel met luukse afwerkings. Dit is in die veilige Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai geleë is. Die voor...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Golf Resort X4 is in Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikb...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Dié luukse strand-villa se kamers het almal asemrowende uitsigte en is in die skilderagtige stranddorp, Plettenbergbaai, in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die akkommodasie is op die Goose Valley Gholflandgoe...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Apartment bied selfsorgverblyf op die luukse Goose Valley Golf Estate in Plettenbergbaai. Dié kompleks is naby die 18de skoonveld en die woonstel bied 'n besonderse uitsig oor die fynbos, skoonveld en ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley X7 is 'n goed onderhoude selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Goose Valley Gholflandgoed. Die landgoed spog met 'n Gary Player-ontwerpte gholfbaan met 18 putjies, 'n omheinde swemba...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Golf Estate Eenheid B6 is 'n selfsorg-eenheid vir 4 gaste en het 'n uitsig oor die gholfbaan op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai. Dié eenheid is op die eerste verdieping en het 2 sla...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Soulenti on Goose Valley Golf Estate bied gemaklike selfsorg verblyf in 'n stylvolle drieslaapkamer-woonstel wat op die Goose Valley Gholf-landgoed in Plettenbergbaai geleë is. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamer...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 is 'n selfsorgwoonstel op die veilige Goose Valley-landgoed in Plettenbergbaai. Die landgoed spog met 'n 18-putjie Gary Player-gholfbaan. Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beski...

Vanaf
R835
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Unit J6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai geleë is. Dié landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan met 'n baansyfer van 72 wat deur G...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Biesievlei bied verblyf in Plettenbergbaai net 2 km vanaf die middedorp met sy pragtige natuurskoon en lieflike, veilige strande. Die verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die eenhede beskik elk oor ’n komb...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plettenberg Bay Primary School-karavaanpark is in Plettenbergbaai. Gedurende die Desembervakansie omskep Laerskool Plettenbergbaai sy sportveld in 'n karavaanpark. Die ligging is ideaal vir enigiemand wat daguitstap...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Sunshowers Plett Luxury Self Catering is in Plettenbergbaai, 'n kusdorp op die Wes-Kaap se Tuinroete, geleë. Die mond oorkant Sunshowers het in 2012 weggespoel as gevolg van vloede en daar is 'n strand oorkant die ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za