Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Tweespruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tweespruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tweespruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tweespruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tweespruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Tweespruit

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Malotiroete, Vrystaat

Zuikerkop Country Game Lodge is tussen Ficksburg en Ladybrand in die skilderagtige Vrystaat geleë en bied 'n rustige oase en gewilde trou- en konferensiesentrum. Ons kan 58 gaste akkommodeer in pragtige chalets en ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Ruresta Guesthouse is in die spoggerige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë. Dit is net 6 km van Mimosa Mall en die Loch Logan Waterfront af. Ons het 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapple...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Umpukane is op 'n plaas 9 km van Clocolan af geleë. Gaste kan uit 2 eenhede kies: die eenslaapkamerkothuis of The Rock. The Cottage is aan die voet van die berg geleë en bied lieflike uitsigte op die berg en oor...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clocolan, Malotiroete

Makoadi Guesthouse is op 'n werkende beesplaas op die R708 geleë en is ook op die grens van Clocolan. Makoadi Guesthouse is minder as 2 km van die dorp af, op 'n grondpad wat goed onderhou is. Dié gastehuis bied...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vrystaat

Jannie en Marelize van der Walt, jou gaste, nooi jou uit om die egte gasvryheid van die plaas-omgewing by die Mooispruit B&B te kom ervaar. Mooispruit B&B is net 3,5 km van die N1 af geleë, wat dit die ideale oorna...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Akwêla Guest Farm is in Bloemfontein geleë op 'n 26-hektaar plaas. Daar is 'n grondpad wat na die gasteplaas lei. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, 2 gesinskamers en 'n dubbelkamer. Die gasteplaas bied ...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Nations Lodge is slegs 3 km vanaf die Bram Fisher Lughawe op Bloemfontein geleë en kyk uit oor 'n pragtige Vrystaatse plantasie. Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbelkamers/kamers met twee enkelbeddens en daar...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Roodewal, Bloemfontein

Die Groen Akker is aan die oewer van die Renosterspruit, sowat 14 km vanaf Bloemfontein se SSK en 7 km vanaf die Bloemfontein Lughawe geleë. Dié beeldskone Toskaanse dubbelverdieping-villa is op 'n kleinhoewe van ...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Rhino Creek Estate is in 'n rustige, stil area 18 km buite Bloemfontein geleë. Dit is aan 'n rivieroewer en word omring deur plase. Hier kan gaste werklik hul skoene uitskop en ontspan. Die eerste ding wat jy by aa...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clocolan, Malotiroete

Vlakbult Guest Farm is in die 1800's gebou en die oorspronklike sandsteenmure, houtvloere, hoë plafonne en stoep staan vandag nog. Dié plaas is net 7 km buite die dorpie Clocolan in die Vrystaat. Ons bied geriefli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Tweespruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]