Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (124)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (123)

Resensies van Umdloti

4.7 / 5  
volgens 141 resensies
Lees regte resensies van Umdloti van 141 geverifieerde gaste.
Indien jy Umdloti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umdloti.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umdloti akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umdloti Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umdloti Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

701 30 Degrees bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dakwoonstel met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die dakwoonstel is in 'n woonstelblok in Umdloti se North Beach-weg wat langs die...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Selection Beach, Umdloti

Fairlight is uitstekend geleë en bied luukse verblyf en asemrowende see-uitsigte aan KwaZulu-Natal se noordkus. Dis die ideale oornagplek vir gaste onderweg na die Drakensberge, die St Lucia-vleilande en uitstekend...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

Cozumel 212 is 'n selfsorgwoonstel teen Umdloti-strand en dit spog met die pragtigste uitsigte oor die strand en die see. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tw...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti

Sugar Beach 5A is 'n ruim woonstel langs die Umdloti-strand wat spog met die mooiste uitsig op die see en getypoel. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir gesinne en groepe vriende. Daar is 3 smaa...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti

Sugar Beach 6B is 'n ruim, gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel in die moderne en stylvolle Sugar Beach-kompleks. Dit bied lieflike uitsigte oor die gewilde Umdloti-getypoel en is sentraal en ideaal geleë naby ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Umdloti

30 Degrees 504 is 'n moderne en luukse selfsorgwoonstel in die veilige 30 Degrees-kompleks in Umdloti. Die woonstel het moderne meubels en bied uitstekende see-uitsigte. Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste in 3 ...

Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umdloti

5 Sugar Crest is 'n stylvolle dakwoonstel wat hoog op die kruin van die ryg beboste hoofduin geleë is. Dié ligging verseker 'n uitsig oor die Indiese-oseaan waar gaste heel moontlik walvisse, dolfyne en duikende s...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

Cozumel 113 is 'n woonstel aan die seekant van Umdloti en spog met die allermooiste uitsigte oor die strand en die see. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir altesaam 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badk...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

Cozumel 410 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die gewilde en veilige Cozumel-kompleks in Umdloti. Die kompleks bied skouspelagtige uitsigte van die bekende Umdloti-getypoel en is naby verskeie restaur...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

316 Cozumel bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n seefront-kompleks in Umdloti. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetkamer. Die hoo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Umdloti akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stanger blad indien jy na meer Stanger akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]