Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (147)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (145)

Resensies van Umdloti

4.7 / 5  
volgens 172 resensies
Lees regte resensies van Umdloti van 172 geverifieerde gaste.
Indien jy Umdloti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umdloti.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umdloti akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umdloti Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umdloti Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 315
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

701 30 Degrees bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dakwoonstel met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die dakwoonstel is in 'n woonstelblok in Umdloti se North Beach-weg wat langs die...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

46 Bahia Village is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Umdloti. Die kompleks is slegs ’n kort entjie van die strand, winkels en restaurante af. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umdloti

Club Mykonos 45B Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die stil Club Mykonos-kompleks in Umdloti in KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir 'n paartjie of 'n enkelpersoon wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti

Bellamont bied selfsorgverblyf in 'n pragtige huis met 'n uitstekende uitsig oor die see. Die smaakvol gemeubileerde huis is in Umdloti geleë en bied toegang tot Umdloti-strand en -getypoel, plaaslike winkels en re...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

Cozumel 405 is 'n moderne selfsorgwoonstel in Conzumel-kompleks in Umdloti. Dié kompleks is baie veilig en gewild, en bied asemrowende uitsigte oor Umdloti se bekende getypoel. Dit is ook lekker naby die restaurant...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

Kaitaia 3 is 'n lieflike, groot selfsorgwoonstel in die veilige Kaitaia-kompleks, sowat 300 m van die strand in Umdloti af. Kaitaia is oorkant die pad van 'n Spar en net 'n paar minute se stap van verskeie restauran...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

Cozumel 311 is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in die bekende en veilige Cozumel-kompleks in Umdloti geleë is. Die kompleks bied uitmuntende uitsigte oor die bekende Umdloti-getypoel, en dit is naby verskeie restau...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

Umdloti Cabanas 10 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks teen die strand in Umdloti, KwaZulu-Natal geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf in 'n rustige dorpie naby die strand, resta...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

Umdloti Cabanas 21 is 'n tripleks-selfsorgwoonstel wat in die gewilde, veilige Umdloti Cabanas-kompleks geleë is. Die kompleks is in 'n hoefyster-vorm gebou en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is lekker nab...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti

Sorgente 406 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel. Dit is in die veilige Sorgente-kompleks in Umdloti geleë en dit kyk uit oor die gewilde Umdloti-getypoel. Daar is 2 restaurante op die grond...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti

502 Sorjente is 'n selfsorg-eenheid in Umdloti, 'n klein kusdorpie aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Die Noordkus is 'n puik vakansiebestemming met subtropiese weer en warm Indiese Oseaan-water. Die woonstel het ...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

26 Isikhulu is 'n selfsorgwoonstel in Umdloti, 'n klein oorddorp aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Met subtropiese weer en die warm Indiese Oseaan se water, is die Noordkus heel jaar 'n uitstekende vakansiebestemming. ...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti

Umdloti Resort 506 is 'n moderne, elegante selfsorgwoonstel wat in die Umdloti Resort-kompleks geleë is en stapafstand van 'n winkelsentrum en verskeie ander geriewe en restaurante af is. Dié woonstel het slaapp...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti

Kaitaia 8 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Kaitaia-kompleks, ongeveer 300 m van die strand in Umdloti af. Die woonstel is volledig gemeubileer, dit is oorkant 'n Spar-winkel en net 'n paar minute se stap vanaf ...

Vanaf
R2 345
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti

B5 Surfside Umdloti Magic bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n kompleks in Umdloti. B5 Surfside Umdloti Magic is in die hartjie van die Dolfynkus. Die huis is op 'n duin en sy balkon bied '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

Welkom by die Umdloti akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stanger blad indien jy na meer Stanger akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za