Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Umkomaas

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Umkomaas van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Umkomaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umkomaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umkomaas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umkomaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umkomaas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Umkomaas

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Dunn's Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Scottburgh naby kruideniersware- en ander winkels, Scottburgh se strand en die Scottburgh-gholfklub. Daar is 2 oulike woonstelletjies met 'n uitsig oor '...

Vanaf
R232
per nag (plek vir 6)
Oord in Illovo Beach, Winklespruit

ATKV Natalia bied gerieflike selfsorgverblyf na aan die strand teen KwaZulu-Natal se suidkus. Dit is net 40 km suid van Durban se middestad en net 5 km van Winkelspruit af. Verblyf word aangebied in 'n verskeidenhe...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

The Gulls bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Scottburgh. Die ligging bied toegang tot die strand, restaurante en winkels in die area. Die woonstel beskik oor 2 sl...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Yare Yare, in Scottburgh, is 'n ruim gesinshuis met slaapplek vir 8 gaste en bied 'n pragtige uitsig oor die tuin, swembad en see. Die huis het 3 slaapkamers;. Die eerste slaapkamer is en suite en die ander twee sl...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Hierdie klassieke Scottburgh-tuiste is uniek versier en bied gerieflike verblyf en 'n huislike atmosfeer met persoonlike aandag aan detail en ouwêreldse gasvryheid. Ambercrest Guesthouse and Self-Catering is in 200...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Illovo Beach, KwaZulu-Natal

Milkwood Estate is in die Milkwood-kompleks in Illovo Strand geleë. Die kompleks is na aan die strande, Empisini Natuurreservaat, uShaka Marine World, Crocworld, Galleria Mall en Amanzimtoti Buiteklub geleë. Die ...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Illovo Beach, Winklespruit

Birdcage is aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë, net 70 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 35 km vanaf Durban se middestad en 25 km vanaf Scottburgh. Dit is die ideale oornagstop vir sakeresigers en vakansi...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

Seaspray Cabins bied gerieflike verblyf in selfsorghouthuisies in Illovo Beach sowat 13 km vanaf Amanzimtoti en 36 km vanaf Durban. Daar is 4 enkelhouthuisies wat elk 1 slaapkamer met 'n dubbelbed het. Twee van di...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

Seaview Villas - Holiday Home is 'n afgesonderde huis in 'n doodloopstraat en 'n lieflike, stil area in Illovo Beach. Ons is aan die bopunt van 'n heuwel met 'n 180°-uitsig oor die see. As jy daarvan hou om foto's ...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

Breek weg en beleef die rustigheid van hierdie luukse tweeslaapkamerwoonstel met 2 badkamers en 'n sy-aansig oor die see. 5 La Mer is geleë aan KwaZulu-Natal se tropiese kus, net 30 minute suid van Durban by Illovo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Umkomaas akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za