Geverifieerde Resensie
Universitas
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Universitas bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 126 resensies.
"Vir reisigers wat weer op die snelweg moet kom, dink ek dit is ideaal geleë, dit was ons rede vir die bespreking daar."
"'n Baie rustige omgewing, die mense is vriendelik en behulpsaam."
"Vandat ons Park West ontdek het, bly ons in geen ander omgewing in Bloem nie."