Verified Reviews

Uvongo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Uvongo

Rated 4.5 out of 5 based on 390 reviews.

Uvongo

Laguna La Crete 11

"Goeie waarde vir geld en rustig buite seisoen. Uvongo was mooi skoon, maar jammerte met die baie probleme met besoedeling water wat toerisme dood sal draf as nie aandag gegee word nie. "

Uvongo

Laguna La Crete 11

"A pity that Uvongo now has a dowdy appearance principally due to lack of maintenance of municipal services - roads, pavement, buildings etc."

Uvongo

Saints View Resorts Unit 2

"Fantastic beach, nice and quiet, kids loves this place."

Uvongo

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Lekker rustige atmosfeer."

Uvongo

Topanga 35

"Amazing vakansie bestemming! "

Uvongo

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Very quiet this time of the year."

Uvongo

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Uvongo is n klein rustige plekkie."

Uvongo

Uvongo Sands 6

"Baie oulike kusdorpie met baie gerieflike strand en pas opgeknapte peer (Desember 2017) vir die vissermanne!"

Uvongo

Jakaranda 17

"Bly die lekkerste swemstrand."

Uvongo

Uvongo Sands 6

"Baie baie goed, ons sal weer daar bly."

Uvongo

Peace Cottages

"Rustig en baie vriendelike omgewing."

Uvongo

Saints View Resort Unit 21

"Ek dink die swemstand is baie klein en daar is nie stap geleentheid op die strand nie."

Uvongo

Uvongo Beach Front Unit 6

"Close to Shelly Beach and Margate and easily accessible from Highway. Good Police presence in area and enough car guards when you are at any of the beaches. Nice friendly Spar. German Restaurant at St Michael's worth visiting - good service and food and reasonably priced. Toilets on Beach need attention if you compare this with Marina Beach. "

Uvongo

Laguna La Crete 11

"Sal nie weer iewers anders wil tuisgaan nie. "

Uvongo

Topanga 35

"Ongelukkig kon ons nie op die oomblik enige tyd van die dag by Uvongo strand swem nie agv storms vroeër die jaar."

Uvongo

Uvongo Sands 6

"Ek was ongelukkig dat daar nie 'n strand is waar jy op die sand kan loop of sit nie."

Uvongo

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

"Baie lekker vakansiebestemming."

Uvongo

Laguna La Crete 227

"Uvongo was by verre die lekkerste vakansie plek ooit, ons was al by al die omliggende strande en dorpies maar Uvongo se strand was vir ons nog die lekkerste, dit was baie besig maar dit was baie lekker."

Uvongo

Laguna La Crete 38

"'n Positiewe punt: die natuur is pragtig en groen. Dit was 'n lushof vir die oog. Al die inkopiesentrums is baie naby aan Laguna en maak die verblyf ook gemaklik."

Uvongo

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Te veel om oor te praat, hierdie spasie is beslis te klein om alles op te noem, net een woord sal alles opsom: onvergeetlik!"

Uvongo

Topanga 35

"Naby Shelley geleë. Die LM Prawn Restaurant was baie lekker om by te kuier."

Uvongo

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

"Een van die beste strande vir die vissermanne. Altyd 'n plekkie om lyne nat te maak."

Uvongo

Laguna La Crete 190

"Hou daarvan."

Uvongo

Uvongo Sands 6

"Sal beslis weer gaan."

Uvongo

Topanga 35

"Het reeds vir vriende en familie aanbeveel. "

Uvongo

Uvongo Sands 6

"Gaan geniet die skoon strand, baljaar in die branders, 'paddle' e' kano in die strandmeer."

Uvongo

Laguna La Crete 74

"Uvongo needs more entertainment besides malls and the beach."

Uvongo

Jakaranda 17

"Heerlike omgewing. Strande is baie veilig. Die mense is baie vriendelik."

Uvongo

Griet se Plek

"Ek's mal oor Uvongo! Dis beslis een van my heel gunstelingplekke aan die Suidkus."

Uvongo

La Corsica 9

"Uvongo is nog altyd 'n lekker vakansiebestemming gewees en ons voel steeds dieselfde oor die Suidkus."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers