Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Hoedspruit (101)
Letsitele (2)
Ohrigstad (2)
Phalaborwa (48)
Tzaneen (37)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (302)
B&Bs (21)
Lodges (97)
Hotelle (8)
Gastehuise (39)
Selfsorg-eenhede (137)

Resensies van Vallei Van Die Olifante

4.3 / 5  
volgens 484 resensies
Lees regte resensies van Vallei Van Die Olifante van 484 geverifieerde gaste.
Indien jy Vallei Van Die Olifante besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vallei Van Die Olifante.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vallei Van Die Olifante akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valley Of The Olifants Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vallei Van Die Olifante Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Call of the Wild Lodge is ideaal geleë op die pragtige Hoedspruit Wildlife Estate. Dis 'n weg na die Krugerwildtuin en die lodge bied bekostigbare verblyf op die Wildtuin se voorstoep en jy kan fietsry, wandel en p...

15% af Winteraanbod!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Aloes Bush Stay bied rustige gastekamerverblyf in 'n privaat huis op die veilige Hoedspruit Wildlandgoed. Dit is sommer op die Krugerwuildtuin se voorstoep. Die kamer het al die nodige toebehore vir 'n rustige wegbr...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Vallei van die Olifante

Die Stoep bied gerieflike, gemeubileerde eenhede, net 4 km van Tzaneen af en dit spog met 'n uitsig oor die dam en die omgewing. Daar is 5 kamers: 3 gesinskamers wat met dubbel- en enkelbeddens en 2 kamers met dub...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Vallei van die Olifante

St George's Guest House is op die pragtige Pusela-plaas, reg langs George's Valley-weg op die R528 geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagstop naby die dorp en ander besienswaardighede in die...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Struwig Eco Reserve, waar Afrika steeds wild is, bied 'n sakpas-wegbreek in die eksklusiewe Groot-5 area in die Bosveld langs die Krugerwildtuin. Die verblyf bestaan uit 7 volledig toegeruste selfsorg-chalets, 'n ...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Vallei van die Olifante

La Barune Guest House is 'n uitsonderlike 4-ster-gastehuis met unieke dekor en meubels, en bied al die luukshede wat gaste benodig gedurende hul verblyf. Dié gastehuis beskik oor 8 luukse dubbelkamers en verskeie...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Vallei van die Olifante

Magoebaskloof Mountain Estate Cottage bied selfsorg-verblyf in die rustige Magoebaskloof. Dié dubbelverdieping-hut beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n steil trap wat na die kamers lei. Elke slaapk...

Vanaf
R11 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Moditlo Private Game Reserve is geleë op sowat 14600 hektaar Afrika bosveld aan die skilderagtige oewers van die Nbesi-rivier. Dis bekend vir luukse wild-ervarings en Afrika-safari's wat aanpasbaar is by die behoef...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Vallei van die Olifante

Ons wegbreek tussen die berge, Diggersrest Lodge, is bo-op die Magoebaskloof geleë. Ons verblyf is in pragtige tuine weggesteek met ongelooflike uitsigte op die valleie en berge naby aan die prentjiemooi dorpie, Ha...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Switsongo Boutique Bed and Breakfast is smaakvol versier en in Hoedspruit Wildlandgoed. Dié landgoed is in Suid-Afrika se wildkyk-hartland. Dis 'n omgewing wat spog met die Groot 5, pragtige voëllewe, plante en re...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Vallei van die Olifante akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za