Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Van Zylsrus

4.5 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Van Zylsrus van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Zylsrus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Zylsrus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Zylsrus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Zylsrus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Zylsrus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 200 km vanaf Van Zylsrus

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kalahari, Noord-Kaap

27-Degrees South Safaris is aan die voet van die Langeberge, net buite Olifantshoek en op een van die Kaap na Namibië-roetes geleë. Dié lodge het 7 en suite-chalets met slaapplek vir 20 gaste in totaal. Sommige ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dibeng, Kalahari

DonkiesRus Guesthouse is in die klein dorpie, Dibeng, aan die oewer van die droë Gamagararivier en 25 km vanaf Kathu. Dié gastehuis bied verblyf in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Gaste kan die braaigerie...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu, Kalahari

Stokkies Draai is 'n idilliese gastehuis 14 km buite Kathu in die Noord Kaap. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Die gastehuis beskik oor 9 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Daar is...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu, Kalahari

Kalahari @ Kathu Gastehuis bied gerieflike kamers vir besoekers wat Upington, Postmasburg, Kathu, Hotazel, Kuruman en Kimberley wil verken. Dié gastehuis het 3 kamers met privaat ingange. Elke kamer het 'n dubbelb...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Kalahari

DeVosRus is in 'n rustige woonbuurt in Kathu in die Noord-Kaap. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of as 'n oornagstop vir diegene wat na Namibië of Botswana reis. Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorg-kamers ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Kalahari

Acacia Guesthouse is in die mooi dorp Kathu en omring deur pragtige kameeldoringbome. Verblyf bestaan uit 'n keuse van enkelkamers vir 2 of Koning, Koningin of Dubbel-gastekamers wat elk individueel versier is en j...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Kelkies Rest Self-catering is 'n knus woonstel vir 3 gaste in Kathu in die middel van die Kalahari-woestyn. Die woonstel het lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapka...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu, Kalahari

Villa Mosaiko is in die rustieke dorpie Kathu in die Noord-Kaap geleë. Villa Mosaiko het 6 kamers met slaapplek vir 12 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorgi...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Acondri Guesthouse is in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap. Die naam "Kathu" beteken "dorp onder die bome" en dit is vernoem na die kameeldoringwoud waarin dit geleë is. Verblyf word gebied in verske...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Kalahari

Rheotessa Guest House is in sentrale Kathu, ’n stil en veilige area geleë. Daar is winkelsentrums en een van die top 20-gholfbane in die land net 3 km vanaf die instansie. Verblyf word in 7 Executive-kamers en ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]