Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Van Zylsrus

4.5 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Van Zylsrus van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Zylsrus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Zylsrus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Zylsrus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Zylsrus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Zylsrus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 200 km vanaf Van Zylsrus

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Sanyati Guest House is 'n uitstekende 4-ster-B&B wat in Kathu geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Ons akkommodasie by Sanyati Guest House bestaan ui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Mopanie Guesthouse is 'n gasvrye en vriendelike gastehuis wat deur AA aanbeveel word. Dit is in 'n stil en veilige buurt in die middel van Kathu in die Noord-Kaap geleë. By dié gastehuis voel jy sodra jy hier ins...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Kadudu Guest House is in 'n stil woonbuurt van Kathu geleë in die Noord-Kaap. Dit is ideaal as 'n oornagbestemming vir sakareisigers of 'n rustige reisiger. Verblyf word gebied in 3 moderne versierde kamers. Elke ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Kathu, Noord-Kaap

Lavender Lane Guest House is in die rustige dorpie Kathu, in die hartjie van die Kalahariwoestyn in die Noord-Kaap. Dié verblyf beskik oor 5 dubbelkamers en 4 enkelbedkamers. Die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Noord-Kaap

Weesgerus Selfsorg bied basiese, gerieflike selfsorgverblyf in die dorpie Kathu. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers wat op soek is na 'n afsaalplekkie in hierdie hoekie van die Noord-Kaap. Ons het 2 kame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kathu, Kalahari

VredenRust bied gerieflike kamers in Kathu. Gaste het 'n keuse tussen 2 en suite-kamers wat elk lugversorging en slaapplek vir 2 gaste het. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens....

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Kameeldoring Gastekamers is geleë in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap. Kathu is 3 ure se ry vanaf Upington en 2 ure se ry van Vryburg af. Skoon, gerieflike akkommodasie vir reisigers en sakelui. On...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Noord-Kaap

Camelthorn Akkommodasie bied selfsorgveblyf in 'n stil cul-de-sac in die prentjiemooi Kathu. Alle kamers het en suite-badkamers, lugversorging, dubbelbeddens, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n ketel en DStv-kana...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kathu, Noord-Kaap

Caesars Place Guest House is 'n bekoorlike, moderne gastehuis in die hartjie van Kathu, net 'n klein entjie van die winkelsentrum af. Ons het 5 gastekamers met en suite-badkamers en uitsigte oor die welige tuin. El...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 21 tot 28

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]