Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vanderkloof

4.3 / 5  
volgens 66 resensies
Lees regte resensies van Vanderkloof van 66 geverifieerde gaste.
Indien jy Vanderkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vanderkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vanderkloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vanderkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vanderkloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Vanderkloof

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koffiefontein, Vrystaat

Blue Diamond Guest House is in Koffiefontein, 'n klein historiese dorpie in die Vrystaat, geleë. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, gesinne, wittebroodpaartjies of langtermyn-gaste. Die gastehuis is gerieflik...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Koffiefontein, Vrystaat

Copper Kettle Guesthouse is ’n huislike gastehuis in die Suidelike Vrystaat in die klein myn- en plaasdorpie Koffiefontein. Die gastehuis is bekend vir uiters skoon kamers, en verskeie verblyfsopsies wat wissel va...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koffiefontein, Vrystaat

Hakuna Matata Pub & Grill Guesthouse is in Koffiefontein in die Vrystaat geleë. Verblyf word in 17 eenhede aangebied en daar is altesaam slaapplek vir 20 gaste. Elke eenheid het 'n dubbelbed of 'n enkelbed, 'n TV ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Koffiefontein, Vrystaat

Zero53 Guest Lodge is sentraal geleë in 'n rustige omgewing in die myndorpie, Koffiefontein, in die Letsemeng-munisipaliteit. Die gastehuis is naby restaurante, banke, die Suid-Afrikaanse Polisiediens, 'n dokter se...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Koffiefontein, Vrystaat

6 Selfsorg eenhede met boma. Al die eenhede het driekwart- of enkelbeddens met gehalte linne, komberse en handdoeke. Daar is 'n kombuis met messegoed, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffie, tee en melk. Tafel m...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Akkedisbult Cottage is op 'n plaas, Nuwedam, 45 km buite Hopetown in die Noord-Kaap geleë. Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 aparte badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en di...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

Frida's Gastehuis is 'n lieflike en huislike gastehuis in Hopetown met 'n pragtige uitsig oor die Karoo-landskap! Die gastehuis is in die Karoo op die N12 geleë. Hopetown is omtrent halfpad tussen Johannesburg en K...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guest Cottage is in Hopetown geleë. Dit het die ideale ligging halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, sowat 120 km suidwes van Kimberley. Verblyf bestaan uit 2 kothuise en 1 woonstel en daar is slaapple...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown, Noord-Kaap

The Palms Guest House is 'n lieflike selfsorg gastehuis in Hopetown wat gerieflike selfsorg-akkommodasie aan 20 gaste bied. Die gastehuis se ligging op die hoofroete deur Hopetown beteken dat restaurante en winkels ...

20% af Winteraanbod!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse is in Hopetown, net langs die N12. Ons bied snoesige, huislike en bekostigbare verblyf. Die gastehuis is in 2000 begin en word deur 'n gesin bestuur. Ons het 7 ruim en suite-kamers met unieke dek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za