Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vanderkloof

4.3 / 5  
volgens 66 resensies
Lees regte resensies van Vanderkloof van 66 geverifieerde gaste.
Indien jy Vanderkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vanderkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vanderkloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vanderkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vanderkloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Vanderkloof

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

The Big Tree Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die ouwêreldse dorpie, Hopetown, in die Karoo-distrik. Die dorp is naby die Oranjerivier geleë, waar besoekers verskeie watersporte kan geniet. Dié gaste...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Hopetown, Noord-Kaap

Die Neskas bied bekostigbare verblyf in Hopetown in die Noord-Kaap. Dié eenslaapkamerwoonstel is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-bad...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Thomas Gasteplaas is minder as 'n uur se ry van Kimberley af op die Battlefields Roete. Die plaas is op die N12, sowat 30 km vanaf Hopetown en 85 km vanaf Kimberley geleë. Ons bied 3 privaat selfsorg-chalets en el...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown, Noord-Kaap

Thorn Ikhaya Guest House is in Hopetown in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir sakereisigers. Dit is ook 'n uitstekende oornagbestemming vir moeë reisigers. Daar is 1 slaapkame...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

Karee Guesthouse is 'n klein, knus gastehuis naby die stadskern, stapafstand van die restaurante en besighede af. Hopetown se ligging, sowat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, maak dit die ideale oo...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hopetown, Noord-Kaap

Salem Guest Accommodation in Hopetown is 'n bekoorlike huisie en kothuis in die Karoo. Die 2 eenhede is omtrent 100 m van mekaar af geleë en elkeen is met antieke meubels gemeubileer. Gaste kan saans rondom die vuu...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hopetown, Noord-Kaap

Hotel Radnor is in Hopetown geleë en het 'n verskeidenheid kamers. Die kamers het elkeen slaapplek vir 2 gaste in dubbel- of driekwartbeddens. Die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste in 'n dubbelbed en 2 enkelbe...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

Karoo Inn is 'n unieke nuwe gastehuis in Hopetown, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap teen die Oranjerivier, net langs die N12-hoofweg. Hier sal jy eenvoud, gemak en die natuur ervaar, en dit is dié plek waar jy jou...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Karoo, Vrystaat

Vredevlei is 'n bekoorlike huis wat op 'n produserende plaas naby Trompsburg geleë is. Daar is slaapplek vir 10 gaste in die hoofhuis en daar is 'n rondawel ook. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B is 6 km noord van Colesberg aan die regterkant van die N1 geleë. Dis 'n klein plaas met baie veilige oornag-akkommodasie en baie oop ruimtes waar die kinders hulself kan geniet sonder dat ouers hul...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za