Resensies van Vredenburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vredenburg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.24 uit 5 gekry volgens 108 resensies.
Singalakha M. - 23rd November 2021
staying in Vredenburg
It was my first being in Vredenburg. It's a nice and quiet town.
Elizabeth G. - 12th November 2021
staying in Vredenburg
Dis 'n baie mooi plek. Rustig en baie besienswaardighede. Sal weer vir seker kom. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir enige een. Die ondervinding was asemrowend.
Nathalie A. - 8th November 2021
staying in Vredenburg
Was a great stay, very quite place.
Vanesdo B. - 13th October 2021
staying in Vredenburg
Great location as it allows for easy excess to various places along the coast and shops.
Richardo S. - 7th October 2021
staying in Vredenburg
Lekker sentraal geleë tussen kusdorpies.
Keith W. - 28th September 2021
staying in Vredenburg
The shopping centre is very convenient, no need to transport any food, alcohol or braai goods or meat. The salads at Pick n Pay are good and well priced so there is no need to waste time having to make salads. Just sit back and enjoy.
Tracey T. - 28th September 2021
staying in Vredenburg
Dit is baie sentraal, wat nice is.
Petronella A. - 27th September 2021
staying in Vredenburg
Ons het baie meer tyd by die Villa Laluna Nera spandeer. Dit lyk definitief na 'n lekker vakansie-dorp.
Verna V. - 21st September 2021
staying in Vredenburg
Vredenburg does not have much to do. Unless you travel to Jacobsbaai,to swim or to Langebaan.
Jacques V. - 8th September 2021
staying in Vredenburg
Die dorp self het nie iets besonders nie, maar dit is baie sentraal vir besoeke aan al die besienswaardighede van die Weskus Skiereiland. Goeie bemarking is nodig!
Marleen M. - 4th September 2021
staying in Vredenburg
Convenient to travel to the West Coast villages, such as Paternoster, Port Owen, etc.
Mev Ella Magdalena F. - 30th August 2021
staying in Vredenburg
Daar was mooi blomme tussen sekere dele van die woonhuise.
Christine M. - 23rd August 2021
staying in Vredenburg
Oulike dorp naby die see en pragtige Jacobsbaai. Vredenburg het als wat nodig is. Het heerlike snoek daar geëet.
Celine S. - 4th July 2021
staying in Vredenburg
Dit is 'n rustige dorp ek sal enige tyd my tyd daar wil spandeer.
Darwin V. - 27th April 2021
staying in Vredenburg
Baie sentraal geleë in Wes-Kaap.
Elmarie S. - 13th April 2021
staying in Vredenburg
Lekker sentraal om vandaar af ander dorpies te besoek.
Shareef B. - 9th April 2021
staying in Vredenburg
Central for exploring all the surrounding coastal towns. Saldanha, Paternoster, Langebaan, St Helena Bay etc.
Devero A. - 6th April 2021
staying in Vredenburg
Vredenburg is tops.
Haylene M. - 5th April 2021
staying in Vredenburg
'n baie lekker stil gebied.
Michael C. - 1st April 2021
staying in Vredenburg
Central to all main towns in the area that are on the coast.
Zelda C. - 30th March 2021
staying in Vredenburg
Nie regtig so 'n baie mooi dorp nie.
Jan G. - 13th March 2021
staying in Vredenburg
Vredenburg se mense is wat ek van die dorp mis. Al hoekom ek'n? 3 gegee het, as jy verkies om by die see uit te span, moet jy ry na die see, maar soos ek reeds gesê het as jy die omgewing wil verken is die dorp baie sentraal geleë, met die nodige infrastruktuur.
Miche G. - 23rd February 2021
staying in Vredenburg
Beautiful and calm area with everything close by.
Johan Z. - 17th January 2021
staying in Vredenburg
Pragtige skoon dorp - ook naby aan ander besienswaardighede! Oulike plek!
W B. - 14th January 2021
staying in Vredenburg
Ons tyd was bietjie min om regtig Vredenburg te explore. Maar waar ons tuis was is dit 'n baie mooi en rustige plek.
Marietjie D. - 12th January 2021
staying in Vredenburg
Baie besige dorp vir vakansieverblyf.
Regan A. - 8th January 2021
staying in Vredenburg
Sentrale dorp naby ander toeristebestemmings.
Tara S. - 1st January 2021
staying in Vredenburg
Ons het nie geweet hier is sulke oulike plekkies nie en ons woon hier.
Cara-mia F. - 30th December 2020
staying in Vredenburg
Vredenburg is gerieflik geleë. Bespaar geld deur in Vredenburg te bespreek en die Weskus plat te reis. Soveel nabye strande is by Vredenburg. Dit is in die middel van alle strand dorpies. Vredenburg het alles wat dalk nodig verkry sal word op vakansie.
Damon G. - 26th December 2020
staying in Vredenburg
It is a bit far from Cape Town and really hot. Furthermore it is okay.
Michelle B. - 25th December 2020
staying in Vredenburg
Baie gerieflik.
Millicent J. - 3rd November 2020
staying in Vredenburg
Is lekker in Vredenburg!
Rayno D. - 20th October 2020
staying in Vredenburg
Die lekkerste plek vir vakansie of vir net 'n vinnige wegbreek. 10 uit 10.
Brian J. - 13th October 2020
staying in Vredenburg
Beautiful place.
Rahim M. - 12th October 2020
staying in Vredenburg
Bietjie winderig maar andersins lekker.
Christine S. - 16th March 2020
staying in Vredenburg
Ons was daar vir 'n resies in Langebaan so Vredenburg was nie noodwendig ons bestemming nie.
Dawie V. - 6th March 2020
staying in Vredenburg
Vredenburg is baie sentraal vir die Weskus.
Cherwayne B. - 2nd March 2020
staying in Vredenburg
Lekker dorpie.
Andy V. - 19th February 2020
staying in Vredenburg
A town with most shopping outlets and services anybody would need.
Samantha Z. - 12th February 2020
staying in Vredenburg
Baie rustige dorp en die omliggende dorpies het baie om te bied vir toeriste.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]