Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Vredenhof Small Holdings besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredenhof Small Holdings.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredenhof Small Holdings akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredenhof Small Holdings Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredenhof Small Holdings Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Vredenhof Small Holdings

Voorkeurvennoot
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Horizon Stables Guesthouse bied verblyf in 'n rustige gedeelte van Bloemfontein. Dié gastehuis is lekker naby Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en die sportstadions. Verblyf beskik oor 10 en suite-kamers met 'n g...

Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
Lodge in Spitskop, Knocknacree

Monte Christo Country Lodge is in die Bloemfonteinse woonbuurt, Spitskop geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en N8. Dié lodge het 6 selfsorg-eenhede, 3 gesinseenhede en 14 hotelkamers. Die selfsorg-eenhede h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Spitskop, Spitskop Small Holdings

Clover Cottage is 'n gesins-eenheid op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Langenhovenpark. Gaste kan die stilte en die stil omgewing geniet. Daar is 'n pragtige tuin met voëllewe wat gaste van die stoep af kan ge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Spitskop

Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk. Dié gastehuis bied 5 kamers met lugversorging en slaapplek vir paartjies of gesinne. Die kamers het ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Spitskop, Knocknacree

Cheetah Manor is op 'n kleinhoewe in Spitskop in Bloemfontein. Gerieflike selfsorgverblyf is beskikbaar in 4 aparte eenhede. Die oopplan-eenhede is langsaan mekaar, maar is afsonderlik vanaf die hoofhuis. Elke eenh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas Ridge, Spitskop

Janmar is 'n gastehuis in Universitas-rif, 'n veilige en gesellige woonbuurt in Bloemfontein wat gerieflik naby die N1 is. Ons is naby al die geriewe en 10 minute se ry vanaf Mimosa Inkopiesentrum, Loch Logan Waterf...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Leipoldt Guesthouse is in Bloemfontein geleë en bied gerieflike gemeubileerde selfsorgverblyf vir 6 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoof...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Spitskop, Knocknacree

Calypso Lodge is ’n gaste-suite in Bloemfontein se landelike gebied, sowat 3 km vanaf die N1, 10 km vanaf die middestad en 20 km vanaf die lughawe. Dié huis se ligging in die rustige omgewing ideaal vir ’n wegb...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas Ridge, Spitskop

Camelia Guest House is in die rustige en luukse voorstad Universitas Ridge in Bloemfontein. Hierdie ligging bied toegang tot die N1 en ’n verskeidenheid besienswaardighede, winkelsentrums en museums. Gerieflike v...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Jireh Self-Catering Unit is in Langenhovenpark, 'n rustige woonbuurt in Bloemfontein, met maklike toegang tot skole soos Grey Kollege en Saint Andrews, die Vrystaat Toyota Rugby Stadion, die universiteit, Mediclinic...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]