Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.
"Die paaie soontoe via Villiers Frankfort is 'n nagmerrie. Sal Heilbronpad aanbeveel."
"Pragtige landskap en baie mooi gastehuise in omgewing. Baie om te doen, sonder om te ver te ry!"
"Stil en baie goeie toeristebestemming. Die paaie is egter nie in so 'n goeie toestand nie."
"Oulike dorpie, net ver genoeg vir 'n kort wegbreek. O's Restaurant is 'n moet."
"Very cute, traditional town. A bit pricey in some ways, but over all the people are very sweet, friendly and very helpful."
"Apparently the road between Fouriesberg and Ficksberg, and beyond is not recommended. Rather go east via Bethlehem and Bloemfontein."
"Baie potensiaal, maar ongelukkig in 'n vervalle toestand, dis nou die openbare ruimtes, strate, ens."
"As jy nog nooit Clarens voorheen besoek het nie, mis jy vir seker uit op al die mooi en lekker in die lewe. Almal in Clarens is vriendelik (tot die honde) en die rustigheid laat jou behoorlik vergeet van die alledaagse gejaag. Die dorp is netjies, skoon en baie goed geleë. Dit is net 'n luilekker lewe daar waar mens behoorlik kan gaan rus. Daar is baie dinge in en om Clarens om te doen en niks jaag mens nie."
"Special place, always a wonderful time. Pity some stores have closed, no doubt Covid-19 related and many new restaurants which can be seen either positively or negatively dependent on one's views. Will be back soon."
"Bloemfontein as stad gaan teleurstellend agteruit. Die tuine en sypaadjies is in 'n toestand. Dis glad nie hoe ek Bloemfontein as jongmens en kind onthou nie. Dis glad nie meer die mooi Rosestad van vroeër nie."
"Clarens is 'n baie lekker wegbreek-dorpie met vele winkels, restaurante en staproetes om van te kies."