Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"Bloemfontein as stad gaan teleurstellend agteruit. Die tuine en sypaadjies is in 'n toestand. Dis glad nie hoe ek Bloemfontein as jongmens en kind onthou nie. Dis glad nie meer die mooi Rosestad van vroeër nie."
"Clarens is 'n baie lekker wegbreek-dorpie met vele winkels, restaurante en staproetes om van te kies."
"Dit is 'n goeie plek om te oornag, maar bied nie veel meer nie."
"Very busy with pubs and restaurants. Great shops and antiques. Golf club is very scenic and good food."
"Lekker plekkie met alle geriewe. Ek dink Clarence as gemeenskap kan dalk inligting by alle gastehuise los in terme van waar om goed te kry - slaghuise, drankwinkels, bakkerye ens."
"Lovely walk to a dam where you can swim just outside town, great shops and restaurants. Lots of hiking nearby."
"Fantastic place to just have a peaceful and relaxing weekend. Great food all around town."
"Was net oornag in Bloemfontein, maar soos in baie ander stede en dorpe is veral duidelik sigbaar."
"A wonderful hamlet. The town deserves to succeed as a centre of service excellence."