Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Baie lekker dorpie, maar kan maar besig raak oor naweke."

Clarens, Vrystaat

Herberg-Klein

"Mooiste berge. Skoon dorp."

Bloemfontein, Vrystaat

Home Sprint Home

"Very clean town but very busy with motorists and the roads in and out are a bit difficult to navigate without a GPS."

Fouriesburg, Vrystaat

Four Koffie

"Hou van die asemrowende natuur en kuier graag by Plaasstoep."

Clarens, Vrystaat

Views

"'n Rustige dorpie met die mooiste "sandstone" berge."

Trompsburg, Vrystaat

Bytenkant Roastery and Rooms

"Lovely coffee shop for breakfast at Affi Plaas."

Bethlehem, Vrystaat

Adriaan's place

"Die Park Hotel het 'n lekker restaurant wat gehaltekos teen sakpas pryse bied."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Ons is lief vir Clarens, en sal altyd teruggaan."

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Die berge gee mens weer moed vir die stadslewe."

Clarens, Vrystaat

One The Mews

"Rustig, kort net 'n goeie, skoon Spar of aankoopwinkel."

Bultfontein, Vrystaat

Mielieblaar & Koringaar

"Die Vrystaatse platteland is pragtig en wonderlik om te kuier. My rede vir Bultfontein as bestemming was om vir 'n familielid in die aftreeoord te kuier."

Clarens, Vrystaat

Clarens on Collett

"Lieflike staproetes in die berge en oulike winkels en restaurante. 'n Baie lekker plek vir 'n familie-vakansie."

Clarens, Vrystaat

Amani Guest House

"Mooiste dorpie. Heerlik geëet en gedrink."

Bloemfontein, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"Die stad het groot geword. Paaie kort aandag soos die meeste stede van ons land. Mense is wel baie vriendelik en bedagsaam. Die meeste eetplekke maak vroeg toe weens COVID. Ons kon net na 7 by een plek regkom - Panarottis by Mimosa. Kloppers is 'n moet om te besoek, maar maak jou reg vir ten minste 2 ure se rondloop in die reusewinkel."

Bloemfontein, Vrystaat

The Homestead

"Die vullis in die strate is baie opvallend gewees."

Clarens, Vrystaat

Pond End Villa

"Wees voorbereid dat dit baie besig is oor naweke."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Pragtige plekkie, die skoonste lug wat 'n mens inasem, dis asemrowend."

Clarens, Vrystaat

Bella Vista

"Such a lovely town with so much to explore. Definitely worth more than one visit."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Daar is veranderinge wat plaasgevind het as gevolg van Covid, maar nog steeds lekker om daar te gaan rus. Lekker kuierplekke saam met vriende."

Bethlehem, Vrystaat

La Croche Guest Lodge

"Maybe the municipality can attend to the potholes and aesthetic character of this beautiful old town."

Parys, Vrystaat

River Rock Lodge

"Waterkwaliteit sal beslis moet verbeter."

Bloemfontein, Vrystaat

@ Greys Guesthouse

"Ons is na Bloemfontein toe om die NBT toets af te skryf. Ek het agtergekom Bloemfontein is 'n vriendelike stad. Die stad is egter nie 'n vakansiebestemming nie, maar eerder 'n bestemming vir sakereise. Ek sal beslis weer die Dros in Dan Pienaar besoek as ek ooit weer in Bloemfontein is."

Memel, Vrystaat

Grace Country Retreat

"Goeie bestemming as jy daardie deel van die land wil verken."

Parys, Vrystaat

Rambling Rapids

"As jy heerlike ontbyt teenaan die rivier wil geniet, met veral die kalmte en die mooiste uitsig op die water, is O's restaurant die plek!"

Clarens, Vrystaat

Clarens Cottage

"Lovely relaxing long weekend enjoying the delights of Clarens. Already recommended to family and friends."

Petrusburg, Vrystaat

Karibu Accommodation

"Baie klein, plattelandse dorpie. Nie baie veilig gevoel nie."

Bloemfontein, Vrystaat

Deane Cottage

"Die stad het baie agteruitgegaan. So jammer!"

Blad
Blad 104 - Wys 3091 tot 3120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang