Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.
"Clarens is definitief my gunsteling plek in die hele Suid-Afrika. Altyd skoon en netjies, die dorp is vol lewe en ongelooflik vriendelik! Ek sal nog daar kom aftree!"
"Clarens was altyd 'n groot toeris-trekpleister, maar die dorpe val uitmekaar uit met die slegte paaie en vervalle voorkoms."
"It is a very nice place, lovely people everything about it is just pleasant."
"My eerste keer daar. Was soos almal beskryf het. Lekker besig. Genoeg eet- en drinkplekke. Oulike winkels in lekker biltong."
"Ensure that you get the keys from Meiringskloof and visit the Water Tunnels."
"Ons hou van Clarens en vind telkens iets nuuts, soos die staproete in die reservaat in Desember 2020, en nou weer 'n splinternuwe restourant. Die boekwinkel is eweneens 'n belewenis."
"We love Clarens and we try to visit at least twice a year, we would come more frequently if it was at all possible."
"Springfontein in itself is not a travel destination but it is an excellent stopover point between Gauteng and the Eastern/Southern Cape."
"Rosendal is 'n pragtige, klein Vrystaatse dorpie. Baie rustig. Inwoners baie vriendelik en hulpvaardig. Oppidam Coffee Shop beslis 'n moet, baie vriendelike diens en Hennie en Rudi se kos is uitstekend. Benjamins word aanbeveel vir die allelekkerste wafels, veral die appelstrudel! Sal beslis weer teruggaan vir rus en vrede."
"Lovely town to visit. We went quad biking through the mountains with Maluti Mountain Adventures, which was a gorgeous sight and would recommend it to anybody."
"Dit sal goed wees as daar 'n Spar of Checkers of so tipe kettingwinkel daar opgerig kan word."
"Ons was al te veel kere daar. Die winkels vir my almal dieselfde - geen nuwe idees of innovasie nie. Ek hoop Clarens dink aan nuwe aanbiedinge."