Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.

Clarens, Free State

Il Castello

"Clarens is 'n ideale bestemming vir Johannesburgers wat 'n naweek wil wegkom."

Parys, Free State

Pillow Place

"Van die pryse op goedere en eetplekke bietjie duur."

Sasolburg, Free State

The Homestead Guesthouse

"Ons familie bly in Sasolburg so ek kan nie eintlik kommentaar lewer nie, was maar net daar vir 'n begrafnis. Ons bly vêr daarvandaan, maar wat ek gesien het is die dorpie mooi skoon maar soos orals is die paaie in 'n slegte toestand."

Bloemfontein, Free State

Weltevreden Game Lodge

"Bloemfontein is a city, it is hard to imagine this natural place to stay as a tourist destination."

Bloemfontein, Free State

Charrie's Corner

"The little places that are open for exhibits and viewings over the weekends close very early."

Clarens, Free State

Mt Horeb Manor

"Pragtige plek met sy eie rustigheid."

Clarens, Free State

Gypsy Guest House Clarens

"Die staproetes is baie goed onderhou en heerlik vir enige tipe stapper."

Clarens, Free State

Forest Lane

"Was lekker om in pik donker in stof strate te stap sonder om 'n oomblik onveilig te voel. Pragtige natuurskoon en goeie restaurant opsies."

Philippolis, Free State

Die Stal

"Ideaal om te gaan rus en batterye te herlaai."

Parys, Free State

Devondale Guesthouse & Spa

"Mid-week is a great visit, but do know that most places close on a Monday post the weekend."

Clarens, Free State

See-view Guest House and Cottage

"Dalk bietjie te besig met min of geen afstand tussen besoekers in restaurante en winkels nie. Oral moet maskers gedra word en gesaniteer word, maar geen sosiale afstand word gehandhaaf nie."

Bothaville, Free State

De Heide Guesthouse

"Ek persoonlik verkies om deur die kleiner dorpies te ry as die hoofweg. Daar is wel ’n motormuseum om te gaan besoek."

Clarens, Free State

Birch Cottage

"Clarens het so baie plekke om te verken, ek wil weer en weer gaan."

Oranjeville, Free State

Die Vette Vis

"Oranjeville is klein, maar daar is niks fout nie, want die doel was nie om die dorp te beken nie, so dit maak nie vir ons saak nie, ons het lekker by die Vette Vis gekuier en gebly."

Clarens, Free State

God's Gift Self-catering Cottage

"Lovely art, walking trails, and restaurants."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"Wonderlike diens by die Windmill Pub en Grill gekry na ’n dag se voetslaan van 14 km. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam."

Clarens, Free State

Rosewood Corner

"Dis een van die mooiste dorpies in ons land, met die mooiste omgewing rondom Clarens om te verken. Ek het my verkyk na die rotsformasies soos ons gery het na van die ander dorpe. Asemrowend."

Oranjeville, Free State

Die Vette Vis

"Oranjeville, is 'n klein dorpie, maar daar is baie om te doen vir 'n naweek. Die paaie rondom Oranjeville is nie 100%."

Harrismith, Free State

Oppi Hoek

"1Stop Engen baie gerieflik."

Harrismith, Free State

Oppi Hoek

"Dis jammer dat die dorp so vergaan het. Mens kan sien dit was eens op 'n tyd 'n spogdorp, maar onder huidige bestuur het hy tot niet gegaan. Paaie vol slaggate, geen straatligte, stopborde afgesteel ens."

Bethlehem, Free State

Berlin

"Wonderful town."

Philippolis, Free State

Die Groenhuis Guest House

"Beautiful little door, will definitely be back."

Parys, Free State

Paradise on the Vaal

"Pragtige, interessante dorpie met lekker buitelugaktiwiteite en geskiedenis van die impak van 'n meteoriet."

Bloemfontein, Free State

Melsetter's Guesthouse

"Many roads were severely potholed, even Nelson Mandela Drive."

Senekal, Free State

The Fairway Guesthouse

"Senekal ontvang gaste vriendelik. Ek het ongelukkig net ’n nag daar oorgebly en kan nie oor sy besienswaardighede kommentaar lewer nie, maar die omgewing is pragtig."

Kroonstad, Free State

Tuscana Villa Guesthouse

"Dit was 'n oornagplek en ons het nie die dorp verken nie."

Clarens, Free State

Leliehoek

"Een van ons gunsteling plekke om te gaan kuier. Baie om te doen - lekker winkels, restaurante, drinkplekke, stap roetes, ens."

Page
Page 119 - Showing 3541 to 3570
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers