Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"'n Fantastierse plek met genoeg afleiding/vermaak/opsies vir 'n gesin met klein kinders, 'n familie met oupa's en ouma's, avonturiers wat wil bergklim, bergfiets ry of net lekker in die natuur of deur die pragtige dorpie wil wandel, verliefdes wat stil plekkies wil besoek; of selfs enkellopendes wat kan wegraak in die winkeltjies, kunsgalerye en heerlike koffie drink en eetplekke. Natuurlik ook vir die jongklomp wat wil kuier, drink en ontspan!"
"Clarens is 'n lekker toeristeplek en daar is vir almal van klein tot groot iets te doen."
"A great getaway, very disappointed with no market in the centre square but understand due to Covid. Food in every restaurant was absolutely delish. Clementines was a winner. I felt that the products that we could buy 2 years ago is no longer sold. Very clean little town."
"Die ou geboue wat oor is is pragtig, maar as jy nie 'n 4x4 het nie, sal ek nie die slaggate aandurf nie."
"The people of Rosendal are trying hard to make there town work and the need our support. Lovely little country town."
"Die agteruitgang van strate/teerpaaie en algehele netheid en instandhouding van die dorp is sigbaar soos met baie van ons klein dorpies, dit is hartseer om te sien."
"Oulike drop met paar oulike winkels. Goed geleë om ook Clarens, Ficksburg, Golden Gate ens te besoek. Baie lekker wyn geproe by Mile High Vineyards, en lekker perdgery by Ventersberg Stables. Slaggate is maar oral oor aan die orde van die dag."
Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat
Bella Montagna"Enigste negatief is die swak paaie vol potholes. Die res is prentjiemooi!"
"Loved, loved the hikes around the town and up the mountains with stunning views. The town is so quaint and beautiful. We will be back."
"Wonderful, small town with so much to offer and very rich in history."
"Jammer dat mens nie die water kan drink nie, maar dis 'n kleinigheid in vergelyking met die pret wat ons in Parys gehad het."
"Die lekkerste eetplekkie ontdek wat ook diere vriendelik is! Iewers Nice is die plek se naam!"
"Ek dink daar is geleentheid om die area te besoek maar daar sal na pryse op verblyf gekyk moet word."
"Baie verwaardeloos, gras moet gesny word en sypaadjies langs die paaie het aandag nodig. Kort net aandag en is nie so moeilik om netjies te hou nie."
"'n Bucketlist plek. Pragtige natuurskoon. Veilig met sorgelose vakansieatmosfeer."
"Die dorp is die oudste in die Vrystaat en daar is die Pellissier Museum wat besoek kan word op aanvraag. Louise het vir ons gereël. Tipiese, Vrystaatse Karoo-dorp met die langste brug in Suid-Afrika. Die konsentrasiekamp in Bethulie het die hoogste sterftesyfer van alle konsentrasiekampe gehad tydens die ABO en 'n besoek aan die begraafplaas is die moeite werd."