Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6954 resensies.
. - 17th March 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n baie rustige dorpie, lekker om rond te loop, kuns is fantasties. Mense is vriendelik.
. - 17th March 2016
staying in Parys, Vrystaat
Mense is vriendelik en baie om te doen daar. Gholf, visvang, fietsry, kanovaart, riviervlotvaart en meer.
. - 17th March 2016
staying in Ladybrand, Vrystaat
Die paaie in die dorp kort aandag.
. - 17th March 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Nice.
. - 16th March 2016
staying in Bethlehem, Vrystaat
Ons was mal oor die plek, sal enige dag weer kom. Hopelik sal ons langer kan bly.
. - 14th March 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige klein dorpie met die mooiste goedjies om te koop!
. - 11th March 2016
staying in Ladybrand, Vrystaat
Die natuurskoon is pragtig en Lesotho is binne bereik.
. - 11th March 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is 'n heerlike kuierplek.
. - 11th March 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Beeldskoon.
. - 10th March 2016
staying in Parys, Vrystaat
Dis 'n interessante dorpie maar nie bejaarde of gestremde vriendelik nie. Daar is min sypaadjie beweegruimte en die dorpie sal daarby baat as hul die loopruimtes en oorgangplekke veiliger maak. My ma, soos baie bejaardes, loop met 'n wielietjie trollie en kierie en sy was gedaan om 'n plekkie te soek waar sy maklik kon beweeg. Daar is baie afgetredenes wat as hul weet dis beweegvriendelik die dorp sal besoek want dis nie te ver nie en kan maklik 'n daguitstappie wees.
. - 10th March 2016
staying in Parys, Vrystaat
Have been to Parys many times. I enjoy the lovely big river, antique shops and two lovely big stores in the centre of Parys. Unfortunately it seems to be short of money, and the state of the homes are very poor and grubby.
. - 10th March 2016
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Kan nie kla oor die area nie.
. - 7th March 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is uniek en veral gedurende die week nie te besig nie. Daar is lekker eetplekke en baie om te besigtig en te doen in die omgewing. Naweke is dit te besig.
. - 7th March 2016
staying in Smithfield, Vrystaat
A very nice stop over place for those who prefer not to go into Bloemfontein.
. - 6th March 2016
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Lekker naby die atletiek- en rugbystadion en die middestad.
. - 4th March 2016
staying in Clarens, Vrystaat
As far as Clarens goes we love it. My adult children are ready to give up Jozi for a home in Clarens. The surrounding area has much to offer in the way of sightseeing, hikes and other towns to see. Absolutely beautiful.
. - 3rd March 2016
staying in Heuwelsig, Vrystaat
Baie netjies en maklik om van die N8 af te bereik.
. - 3rd March 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Ons gaan elke jaar Clarens toe vir die bierfees en geniet altyd die atmosfeer in hierdie prentjiemooi plek!
. - 3rd March 2016
staying in Bethlehem, Vrystaat
Uitstekende plek om te besoek met baie om te besigtig.
. - 3rd March 2016
staying in Parys, Vrystaat
Stunning little place.
. - 3rd March 2016
staying in Parys, Vrystaat
Pragtige pikante plek.
. - 1st March 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Ons kuier al die afgelope 17 jaar in Clarens op 'n gereelde basis en sal aanhou om in die toekoms daar te gaan kuier en ontspan.
. - 1st March 2016
staying in Westdene, Vrystaat
Pragtig!
. - 1st March 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Ken Clarens goed, heerlike omgewing, ons hou van die berge.
. - 29th February 2016
staying in Universitas, Vrystaat
Baie besienswaardighede en pragtige omgewing.
. - 29th February 2016
staying in Harrismith, Vrystaat
Harrismith is 'n pragtige plek.
. - 27th February 2016
staying in Rayton, Vrystaat
Lovely venue and views. Beautifully looked after suburb.
. - 26th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Baie goeie naweek bestemming.
. - 26th February 2016
staying in Parys, Vrystaat
Perfekte plek as jy nie ver wil ry nie.
. - 26th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Easily accessible, however some of the roads to Clarens need to be attended to, too many potholes! The people are very friendly and helpful. There is a varied choice of restaurants to suit your palate. We have been to Clarens in both winter and summer and have enjoyed both visits.
. - 25th February 2016
staying in Parys, Vrystaat
Pragtige vintage dorpie! Maal oor dit!
. - 25th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Wonderlik! Sal beslis weer besoek.
. - 25th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
A special destination that needs to be explored more!
. - 25th February 2016
staying in Universitas, Vrystaat
Universitas is near the Universitas Hospital and not too far from the CBD. It is out of the hustle and bustle of CBD and gives one quiet surroundings when needed.
. - 25th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens bly een van die mooiste en lekkerste plekke in ons land om te besoek.
. - 24th February 2016
staying in Kroonstad, Vrystaat
Ek was aangenaam verras oor die pragtige skool - Kroon Primêr. Baie netjies.
. - 24th February 2016
staying in Ladybrand, Vrystaat
Dorp het beslis aandag nodig. Paaie en buite-areas is vuil.
. - 24th February 2016
staying in Universitas, Vrystaat
Universitas omgewing is ideaal. Sentraal geleë. Vinnig in en uit die verkeer.
. - 22nd February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Love Clarens! Hope to become a resident soon.
. - 21st February 2016
staying in Heilbron, Vrystaat
Almal is baie vriendelik en behulpsaam.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]