Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Parys, Vrystaat

Otters' Haunt

"Dalk nie Parys oorsee nie, maar vir ons Vrystaters het dit gevoel of ons was. Wonderlikste plek."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Pragtige dorp en pragtige mense."

Westdene, Vrystaat

Telos @ Reitz

"As 'n ou Bloemfonteiner, was nogal verrassend om te sien hoe Westdene verander het."

Clarens, Vrystaat

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"Dit is so naby Golden Gate dat jy hierdie twee aantreklike toeriste-bestemmings afwisselend kan geniet: natuur en kultuur. Geweldig!"

Fichardt Park, Vrystaat

Blue Crane Guest House

"Lekker naby aan die stad."

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Uitstekende ligging vir al jou ekskursies na Lesotho en die berge, asook die kersie-omgewing, Clarence en Golden Gate. "

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Eerste keer in Clarens. 2 dae was te min maar het darem Golden Gate ook besoek. Definitief die moeite werd."

Clarens, Vrystaat

Golden View Luxury Self-Catering

"Pragtige en rustige dorp. Ons gaan gou weer gaan kuier"

Parys, Vrystaat

Mistique Waters

"A quaint little town with so much variety of shops and places to eat. Very vibrant. Close enough to just break away. The Hartelus Market, which is the first Saturday of every month is definitely worth a visit."

Waverley, Vrystaat

Bella Blue Guesthouse

"Ek het my smuktassie tuis vergeet, ons kon by 'n groot mall gaan en alles wat nodig was vir die naweek by Dis-Chem gaan koop. Daar was ook 'n Clicks. Daar is 'n verskeidenheid van restaurante en die een wat ons gekies het se kos wat uit die boonste rakke. Ek is nie seker wat daar te doen is in Waverley nie aangesien ons net oornag het, maar vir ons behoeftes was Waverley perfek. "

Fichardt Park, Vrystaat

Swans Nest

"Baie veilig en gerieflik geleë, naby al die plekke waar ons wou wees. "

Vrystaat

Letsatsi Game Lodge

"Vrystaat is mooi met sy eie bekoring - mag dit nie vergelyk met ander dele van die land nie - paaie is baie mooi."

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Mooi plattelandse dorpie met baie toeristegeleenthede."

Clarens, Vrystaat

Hopton House

"We love Clarens, great scenery with plenty to do."

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Nie veel om te doen behalwe om deur winkeltjies te stap en te eet nie."

Ventersburg, Vrystaat

At Home Guesthouse

"Ons het laataand arriveer en vroegoggend vertrek. Teen hierdie tyd behoort gesoute toeriste te weet dat elke klein plattelandse plekkie aangename verrassings inhou. Doen moeite om meer uit te vind oor die dorpie en die omliggende omgewing. Gebruik sommer plaaslike inwoners soos gastehuis-eienaars as bron van inligting. Plaaslike mense weet gewoonlik die beste. Ventersburg het meer as een vulstasie om jou en jou motor te vul en verfris. Kan die Caltex-vulstasie met Maxi’s by dit, geleë reg langs die snelweg, sterk aanbeveel. Die Willem Pretorius Natuurreservaat en Aldam (Allemanskraaldam) is beslis ook die moeite werd om te besoek. "

Clarens, Vrystaat

Clarens Cottage 2

"Dit is die mooiste plek, het naby my Skepper gevoel."

Clarens, Vrystaat

Frost House

"Clarens sien ons weer!"

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Baie mooi kuierplek. Anders as in die woelige stadslewe."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Peaceful and a lovely break from the city with friendly people."

Universitas, Vrystaat

Tula 159

"Vir ons wat net deur reis, is dit uitstekend geleë."

Fouriesburg, Vrystaat

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Interessante dorpie. Sou die omgewing meer wou verken."

Westdene, Vrystaat

Telos @ Connor

"Naby MediClinic."

Clarens, Vrystaat

God's Gift Self-catering Cottage

"Clarens en omgewing is prentjiemooi vir die natuurliefhebber. Slegs 'n halfuur se ry tot by Golden Gate om nog meer van ons Vader se mooi natuur te kan ervaar en beleef."

Oos-Vrystaatse Hooglande, Vrystaat

SANParks Glen Reenen Rest Camp

"Dit moet op jou tick-lys wees. As jy eers daar was, sal my moet teruggaan. Daar is net te veel om te doen en te sien. Dis pragtig. Paaie in goeie toestand. Ons het so geseënd met so 'n mooi land."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Clarens is baie duur. Hul cater vir die oorsese toeriste in sekere opsigte. Verblyf moet uitgesoek word om redelike prys te kry."

Blad
Blad 156 - Wys 4651 tot 4680
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang