Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Pragtige dorp en omgewing!"

Rayton, Free State

Dante Deo Guest House

"Baie goeie ligging in Bloemfontein, naby groot winkelsentrums en museums."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Vibrant and stunning town!"

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Pragtige plek in die berge."

Pellissier, Free State

Like a Rock

"Indien jy daarvan hou om casino's te besoek is dié voorstad goed geleë."

Trompsburg, Free State

En Route Guest House

"Dit lyk na 'n oulike dorp met 'n paar interessante eetplekke. Affi Plaas restaurant by die BP garage het vir ons baie lekker kos gemaak teen 'n billike prys en porsies."

Clarens, Free State

Mystic Mountain Cottage

"Lovely, small town. We visited in summer, and walked everywhere. There is some nice Geocaching locations, and too many shops to make a stop at. Gideon Groenewald's dinosaur tours and the brewery is a must see!"

Zastron, Free State

Mountain View

"Ek dink dit is meer die tipe dorp waar mense oorslaap as vakansie hou, alhoewel mens maklik vir 'n dag of twee by Mountainview kan oorbly. Die dorp is baie klein en bied nie veel nie, maar is op 'n ongelooflike mooi roete langs die Drakensberge geleë en jy kan vandaar klomp plekke in die omgewing besoek."

Quaggafontein, Free State

De Stallen Golf Villas and Golf Course

"Daar is 'n mooi tweedehandse winkel in die omgewing met baie goeie items teen 'n baie goeie prys. Goeie eetplek sowat 15 kilo's weg. Buiten dit sou ek nie sê dis nie 'n toeristebestemming nie. Eerder net 'n goeie rustige area om 'n ruskansie te neem op die lang pad vanaf Kaapstad."

Olive Hill, Free State

Olive Hill Country Lodge

"Alles was puik. Aanwysings hoe om daar te kom, ontvangs, oornag geriewe, heerlike ontbyt. Rustig na die hele dag op 'n besige roete van die Kaap af. Sal dit graag aanbeveel. "

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Lekker kos te koop by die Waterwiel (onseker van naam) in Trompsburg."

Smithfield, Free State

Jasmine Cottages

"Goeie halfpad oornag plek na Oos-Kaap en 'n dorp wat ondersteuning nodig het."

Fouriesburg, Free State

Dunelm Guest Farm

"Baie oulike en netjiese dorpie, lieflike wegbreek."

Bloemfontein, Free State

Horizon Stables Guesthouse

"Many restaurants for dinner available in Bloem."

Boshof, Free State

Kipepeo Guest House

"Baie klein rustige dorpie, kan die nodige aankoop sonder om ver te ry. Vriendelike mense!!"

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Dis baie mooi, maar 'n vervelig plekkie as jy deur al die restaurante en winkeltjies is. Maar dis 'n wonderlike wegbreek vir 2-3 dae. Die mense is gasvry en vriendelik en die restaurante heerlik en billik."

Trompsburg, Free State

Die Rondawel

"As jy wil sien hoe 'n Vrystaat dorpie ongelukkig tot niet gaan, besoek gerus, dit is baie hartseer en daar is mooi ou huise in die bo- en onder-dorp dorp. Dit is definitief nie almal se smaak nie, maar jy kan dit darem op jou kerfstok sit as 'n plek waar jy was. Die Vrystaat is mooi!"

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Lieflike dorpie, heerlike winkels, vriendelike mense en lekker kos!"

Philippolis, Free State

Kanon Guest House

"Lieflike dorpie, baie geskiedenis en vriendelike mense. Voel baie veilig en tuis daar!"

Philippolis, Free State

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Ryk geskiedenis. Sal volgende keer meer tyd daar spandeer."

Clarens, Free State

Vista 70 Clarens

"Perfekte wegbreek! Doen jouself 'n guns!"

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Our daughter used to live in Langenhovenpark, we loved going back for a visit."

Fouriesburg, Free State

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Die dorp bied nie veel nie, maar dit is sentraal geleë om ander besienswaardighede te besoek."

Universitas, Free State

Tula 159

"Gerieflik naby die hoofweg."

Clarens, Free State

Cottage Pie

"Absoluut idillies."

Ladybrand, Free State

Ladybrand Guest House

"Paaie in die dorp is in 'n skrikwekkende slegte toestand!"

Page
Page 207 - Showing 6181 to 6210
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers