Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Ventersburg, Vrystaat

Die Kuierhuis

"Weet nie van ander blyplekke nie, maar Kuierhuis is 'n moet."

Universitas, Vrystaat

Edaneg

"Verskeidenheid plekke om van te kies vir verblyf. Naby universiteit en besigheidssentra geleë."

Park West, Vrystaat

Nightingale Guesthouse

"Conveniently situated and very easy to reach."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Baie oulike dorp met klomp besienswaardighede."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Clarens is pragtige dorpie."

Reitz, Vrystaat

The Lillies Guesthouse

"Goeie waarde vir geld by die Steak Ranch. VKB se fulstasie is ook fantasities. "

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Vreeslike oulike plekkie, lekker winkeltjies om te shop en ook selfs 'n brouery vir die bier liefhebers."

Bloemfontein, Vrystaat

A Little Guesthouse

"Kon nie by alles uitkom maar was na Cheetah Experience en het dit baie geniet!"

Kroonstad, Vrystaat

Casa la Gracia

"Three years ago the roads were in a terrible state. Now most of them have been tarred and the town is being upgraded. Name boards still needed."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Parys is a lovely town - quite and peaceful. I love all the small shops, however, I think they can clean the riverside more."

Clarens, Vrystaat

Titanic View - Place of Peace

"Selfs in die droogste seisoen was dit een groot fees. Goeie etes geniet by verskeie restaurante. Groot genoeg, maar ook klein genoeg vir 'n heerlike wegbreek!"

Clarens, Vrystaat

Amour de Pierre Villa 221

"Great shops, many great restaurants, great service and friendly people. Golf course is great and has friendly reception where you are treated like a member."

Clarens, Vrystaat

Golden View Luxury Self-Catering

"I visited Clarens 10 years ago and the only disappointment this time was the lack of locally made produce and arts and crafts, etc. There are a lot more shops all selling the same stuff which is a big shame. The people are still very friendly and the restaurants excellent."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Clarens is regtig 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek naweek of selfs 'n langnaweek. Almal is baie vriendelik daar en die eetplekke se kos uit die boeke uit en baie lekker kuier plekke vir die jonger geslag. En dan is die Golden Gate ook daar naby vir die mense wat hou van die natuur en wild."

Universitas, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"As gevolg van studente behuising in die omgewing is dit baie raserig soms en sal aanbeveel dat hul met studente huise ooreenkomste aangaan om orde te probeer hou oor naweke."

Clarens, Vrystaat

Arundel Studios

"The town has a lot to offer with many curio shops, restaurants and bars. Clarens Brewery is a definite must. We went to Clementines for dinner which was superb. Best lamb shank I've ever had!"

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Clarens is lekker. Goeie bier en kosse. Dis net bietjie klein en het dit in 2 dae deurgeloop."

Bethlehem, Vrystaat

Park Hotel Bethlehem

"Baie sentraal vir besoeke aan omliggende plekke."

Clarens, Vrystaat

Lake Clarens Guest House

"The shops with their rural approach encourage you to view the shop goodies."

Fichardt Park, Vrystaat

21 @ Benade

"Nie tyd gehad om die omgewing te verken nie."

Parys, Vrystaat

La Belle Guesthouse Parys

"Parys was nog altyd een van my gunsteling oorblydorpe."

Deneysville, Vrystaat

Brentwood Lodge

"Kan 'n lekker vakansieplekkie wees."

Memel, Vrystaat

Grace Country Retreat

"Ek geniet die stilte, die berge, die natuurskoon. Die dorpie het ongelukkig nie meer ordentlike winkels nie en ook nie 'n bank nie, maar die slaghuise is puik!"

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Baie mooi met vriendelike ontvangs deur inwoners. Net te veel om te eet."

Memel, Vrystaat

Grace Country Retreat

"Avontuurmotorfiets-hemel! Grondpaaie om van te kies en te keur."

Bethlehem, Vrystaat

The Highland Inn

"Pragtige, lieflike dorp met baie vriendelike mense."

Vrystaat

Thanda Tau

"Is self 'n Vrystater en dit is die beste."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Pragtig. God se handewerk."

Blad
Blad 217 - Wys 6481 tot 6510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang