Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.

Warden, Free State

De Sandsteen Guesthouse

"I have an extended family there and will always use the lodge where needed. "

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Baie veilige en rustige area."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Mal oor die plek. Sal beslis weer en weer gaan."

Bloemfontein, Free State

Plaas Cottages

"Ons is ou Bloemfonteiners. Mal oor die plek."

Clarens, Free State

Titanic View - Place of Peace

"Rustig en baie mooi daar, net winkels sluit te vroeg. Teen 5 uur is dorpie se winkels gesluit."

Clarens, Free State

Clarens Lakeview Cottage

"Klara Lodge of níks! Lief vir Clarens, gaan elke maand daar rus."

Fouriesburg, Free State

Oranje Guest Farm

"Baie gastehuise en gasteplase - goed geleë!"

Kroonstad, Free State

Arcadia 4 Star Guesthouse

"Die paaie moet reggemaak word!"

Clarens, Free State

The Clarens Country House

"Ons het ons besoek aan Clarens vreeslik geniet. Dis net jammer dat van die kleiner snuffelwinkeltjies toegemaak het en sommige plek moes maak vir meer eetplekke."

Clarens, Free State

Talking Trees Self-Catering House

"Clarens is 'n ideale wegbreekbestemming vir ons Vrystaters wat ver is van al die lieflike toeristebestemmings. Dis geleë in pragtige natuurskoon en daar is genoeg bedrywighede om 'n naweek in 'n onvergeetlike ervaring te omskep wat eet, drink, koop en ervaar betref. "

Parys, Free State

Devondale Guesthouse & Spa

"Interessante dorp, met talle geskenkwinkels en besonder baie winkels met oudhede om in rond te snuffel of te koop. Daar is baie verblyf opsies, vanaf gaste huise tot kampering, en ook buitemuurse aktiwiteite vir die avontuurlustiges. "

Parys, Free State

Le Grand Chateau

"Ons verblyf was baie skoon en netjies. Sal graag 'n Vending Machine of een of ander manier om koeldrank en snacks of iets te ete te koop wou gehad het. Indien 'n ontbyt by die prys ingesluit was sou dit ook baie meer punte by my gekry het. Verder sal ek weer bespreek indien ek in Parys moet oorslaap."

Bethlehem, Free State

Die Dorpsmeerkat

"Het begrafnis gehad by Lavender Hills net buite Bethlehem. Baie mooi plek vir onthale, ens. Pragtige kerkie en tuine."

Bothaville, Free State

Villa Sering Guest House

"As mens inry by die dorp is dit maar vuil met al die rommel wat langs die pad en in die bosse lê."

Fleurdal, Free State

Rest @ Blake

"Dit is by die Vrouemonument. Die middestad is ook naby."

Clarens, Free State

The Clarens Country House

"Ek sien nie eintlik tekens dat daar 'n uitreikprogram is na werkloses en so nie. In Dullstroom was motorwagte wat duidelik opgelei is om jou welkom en veilig te laat voel terwyl Clarens kennisgewings ophet om betaling aan hulle te ontmoedig. 'n Mens kry die idee van 'n verdeelde gemeenskap."

Clarens, Free State

Titanic View - Place of Peace

"Enige tyd sal ek die bestemming aanbeveel. Jy kan die mooiste geskenkies koop, en sommer in die aand deur die strate loop - wow!"

Clarens, Free State

The Courtyard Guest House

"Volgens my die nommer 1 naweekbestemming noord van die Oranjerivier."

Clarens, Free State

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

"Pragtige mense, heerlike kosse in verskeie eetplekke gehad. Sal graag 'n dorpskaart wil sien met aanduiding van alle winkeltjies, eetplekke, besienswaardighede in die omtrek ens. op aangedui en nie net die kunsgalerye nie. As daar so iets is sal dit goed wees om dit in Lola's te plaas vir besoekers. Great plek."

Clarens, Free State

Ongeag Self Catering House

"Die dorp word beter bemark as wat ons ervaring was. Items se pryse baie buitensporig."

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Baie lekker toeriste plek en die stalletjies is natuurlik 'n fees!"

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Altyd lekker. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Clarens en omgewing - Prentjiemooi!"

Clarens, Free State

Kozmos

"Baie mooi en lekker plek."

Winburg, Free State

Boschrand Lodge

"Daar is nie veel in Winburg om te doen nie, maar jy het niks nodig as jy by Boschrand Lodge bly nie."

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Pragtige Dorpie! Sal more daar gaan bly!"

Clarens, Free State

Red Mountain House

"Raak elke keer duurder. Sommige van die snuisterye te koop is tipiese vlooimark produkte wat nog duurder verkoop word. Eksklusiwiteit sal die behoud van Clarens wees."

Parys, Free State

À la Maison Boutique Guesthouse

"Parys is pragtig met al sy winkels en besienswaardighede . "

Clarens, Free State

Highland Quarters

"Fantastiese, pragtige natuurskoon en altyd iets nuuts in die dorp."

Page
Page 234 - Showing 6991 to 7020
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers