Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Philippolis, Free State

Anker Guesthouse

"Die dorp word meestal vergeet of deur reisigers onderskat weens die N1-verbypad, maar dit lyk asof daar deesdae 'n oplewing is met al hoe meer toeriste wat aftrek om te oornag."

Clarens, Free State

La Bri

"Would imagine a decent supermarket close by. Would be a boon (e.g. Checkers, Spar etc.)."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Heerlike ontspanning en diversiteit in die dorp. Omgewing is natuurlik beeldskoon!"

Clarens, Free State

Domaine Sérénité

"Besoek gerus die Highlander Espresso bar vir uitstekende koffie!"

Clarens, Free State

Knock Out View

"Dit was wonderlik om in so 'n skoon dorp met sy eie unieke karakter te kuier. Die afwesigheid van die winkels wat orals anders te siene is - die franchises en kettingwinkels - was verfrissend en sorg vir 'n groot deel van die dorp se uniekheid. Die natuurskoon is natuurlik 'n groot pluspunt! Die vriendelikheid van die mense was ook opvallend."

Parys, Free State

Mirabel Guesthouse

"Parys is al lankal op die kaart. Ek het die dorpie en sy vriendelike mense baie geniet. Die winkeltjies in die hoofstraat is 'n toeristetrekpleister en 'n vriendelike dorp wat almal welkom heet. Dié dorpie het 'n lekker kuieratmosfeer by al die eetplekke. Daar is nogal 'n ge'zoem' van energie en afwagting in die Vrystaatse dorpie. Ek sal weer gaan kuier."

Clarens, Free State

Jovali

"Clarens is 'n oulike toeristebestemming en die feit dat jy op een plek kan parkeer en orals heen kan stap is 'n bonus. Daar is interessante winkeltjies, maar van die items is nogal duur. "

Parys, Free State

Aqua View Riverside Guesthouse

"'n Baie lekker plek, daarom wou ons soontoe gaan."

Clarens, Free State

Rooiland

"Dit is 'n baie mooi omgewing en ook baie interessant met al die kunswinkeltjies en eetplekke. Baie beïndruk met die mooi landskap en berge."

Clarens, Free State

The Nelsbells Cottage

"Sal definitief weer in Clarens 'n draai maak."

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Parys is baie mooi. Sal dit enige tyd besoek."

Parys, Free State

À la Maison Boutique Guesthouse

"Heerlike kuierplek met baie oulike dinge om te sien en doen."

Bethlehem, Free State

La Motte Gastehuis

"Ons was meer in Clarens as in Bethlehem self."

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Pragtig, die moeite werd om te besoek"

Clarens, Free State

Red Mountain House

"Vriendelike mense, lekker eetplekke en baie kuns. Lekker naby Golden Gate wat waarlik 'n belewenis is om deur te ry. En moenie vergeet om die twee draaie te ry en die diere wat in groot troppe daar in die berge bly te bewonder nie."

Clarens, Free State

Highland Quarters

"Enige toeris moet Clarens ten minste een maal beleef en deur die Golden Gate Nasionale Park reis"

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Interessant en nie die gewone nie. Eetplekke is voortreflik."

Harrismith, Free State

Ibis Self-Catering Accommodation

"Ons het deurgery na ons bestemming toe. Jare terug daar rondgery."

Heuwelsig, Free State

Amandia Guest Rooms

"Dit is 'n stil en rustige buurt."

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Winkels maak al 16h00 toe. Te vroeg vir n Vrydagmiddag!"

Parys, Free State

Doringbos Lodge

"Besoekers aan Parys kan gerus by Ruby's gaan eet. Baie goeie kos en diens, lekker atmosfeer en 'n mens word welkom laat voel."

Brandwag, Free State

Premiere Guest House

"Nie 'n toeristebestemming nie, maar goed vir 'n halfweghuis."

Parys, Free State

Riverbush Lodge

"Found Parys to be a most enjoyable destination. Really enjoyed roaming through the boutiques and shops, finding quite a few good buys. Also enjoyed the restaurants and coffee shops. Although I fully understand it, one thing I found quite different, was the fact that after about 15:30 on Sunday afternoon, most of the shops and restaurants were closed, and quite a few not opening on Monday morning. We will take this into account on our next visit if we stay over on a Sunday night."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Die omgewing is pragtig. Tipiese kunsdorpie, maar oulik."

Ventersburg, Free State

Bundu River Lodge

"Ventersburg het twee groot vulstasies met winkels en eetplekke."

Pellissier, Free State

Cura Lodge

"Lekker naby aan die snelweg en casino waar mens kan eet."

Parys, Free State

A Mountain View Country Estate

"Parys is fantasties, het dit rêrig baie geniet."

Page
Page 233 - Showing 6961 to 6990
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers