Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Clarens, Free State

Rosewood Corner

"'n Uitsonderlike, pragtige omgewing met interessante winkels en eetplekke loopafstand binne die dorp. Baie lekker geëet by restaurante."

Dan Pienaar, Free State

Cottonwood Guesthouse Oasis

"Dit is naby alles en baie gerieflik vir enige besoeker aan Bleomfontein"

Parys, Free State

À la Maison Boutique Guesthouse

"Die restaurant O's was 'n wonderlike ervaring, nie net die kos nie, maar ook die pragtige bome langs die Vaalrivier. Ons kom weer!"

Universitas, Free State

Tula 159

"Gerieflik na aan die N1."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Will definitely visit again."

Parys, Free State

Aqua View Riverside Guesthouse

"4 uur toemaaktyd is baie vroeg."

Kroonstad, Free State

Casa la Gracia

"Ek het deur Kroonstad gery en wat opgeval het is die swak toestand van die teerstrate en ten spyte van die droogte lekkende pype op pad na my verblyf. My indruk van die Kroonstad mense is dat hulle vriendelik en gasvry is en ek sal graag meer tyd met 'n volgende besoek wil spandeer."

Langenhovenpark, Free State

Tsessebe Guesthouse

"Dis 'n baie aangename plek om te bly."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Ons het elke oomblik daar geniet."

Parys, Free State

La Belle Guesthouse Parys

"Parys is 'n pragtige dorp. "

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Ongelooflik baie om te doen en sien. Dankie Clarens, dit was goed. Sien julle weer!"

Clarens, Free State

Zwartmodder

"In Clarens kan jy die pragtige natuur geniet, maar ook vir ons stadsmense is daar oulike winkels en lekker eetplekke. As jy in die natuur wil wees kan jy veilig in die berg gaan stap of as jy tussen mense wil wees kan jy in die oulike dorpie stap. "

Bethulie, Free State

Old Watchmakers Guest House

"Ons eerste besoek aan Bethulie - baie mooi rustige dorpie en die moeite werd om te besoek."

Parys, Free State

Mistique Waters

"Munisipaliteit moet die paaie in die dorp herstel. As jy 'n stukkie sonder 'n slaggat kan kry, doen jy goed."

Harrismith, Free State

La La Nathi Country Guest House

"Ons ken Harrismith nie eintlik nie, maar ons was nie teleurgesteld nie."

Parys, Free State

Mistique Waters

"Parys is 'n rustige dorp met 'n wye verskeidenheid aktiwiteite, vanaf die antieke snuffelaar, kokkedoor, ontspanne "shopper", golfman, riviervaarder tot bierdinker! Personeel is vriendelik en behulpsaam, regte Vrystaatse sjarme! Hou net in gedagte dat baie van die winkels en restaurante gesluit is op Sondagaande en Maandae, sommiges op Dinsdae ook om nodige rus na bedrywige naweke te kry. "

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Baie mooi plekkie. Het die brouery interessant gevind. Lekker!"

Harrismith, Free State

Ibis Self-Catering Accommodation

"Pragtige skoon dorp met vriendelike inwoners."

Clarens, Free State

De Ark Mountain Lodge

"A quaint little village to enjoy walking outside, eating outside and enjoying mountain activities."

Bloemfontein, Free State

Plaas Cottages

"Hou van Bloem as plek baie."

Clarens, Free State

Talking Trees Self-Catering House

"Die natuurskoon van die omgewing en die rustigheid van die dorpie is bekoorlik. Ons het nooit onveilig gevoel nie."

Clarens, Free State

La Bri

"Clarens bly maar net 'n lekker wegbreek van die stadsgewoel. Dit is ook 'n skoon dorp in vergelyking met ander dorpe."

Fouriesburg, Free State

Twin Towers @ Fairview Estates

"Fouriesburg area is baie mooi en ook 'n goeie oornagplek as u wil Katsedam besoek. Ek sal dit vir enige iemand aan beveel wat vir 'n naweek wil wegbreek uit die stad. "

Bainsvlei, Free State

A Little Guesthouse

"Baie restuarante in die omgewing en die Boeremark op 'n Saterdag moet besoek word!"

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Ons het 'n oplewing in Parys ervaar wat baie verblydend is. Heelwat nuwe winkels het oopgemaak en die algemene gevoel is dat dinge nou gebeur. Die restaurante waaroor ons gek is, is beter as voorheen. Die blommefees wat in November aangebied gaan word beloof om iets besonders te wees en die maandelikse mark is beslis een van die redes vir ons volgende besoek aan Parys."

Clarens, Free State

Ash River Lodge B&B

"Idilliese naweek, pragtige natuurskoon en baie gasvrye mense."

Bainsvlei, Free State

A Little Guesthouse

"Lekker stil, rustige omgewing, binne bereik van die stad in minute!"

Page
Page 234 - Showing 6991 to 7020
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers