Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 3691 resensies.
Kosie L. - 1st August 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Ons sesde besoek. As die Hemelse Vader ons spaar sal ons weer volgende jaar kom kuier.
Monita B. - 31st July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie skoon en het verskriklike lekker koffie. Beste eetplek is Clementines.
Annemie B. - 31st July 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Rustige buurt met alles wat jy nodig het. Hoef nie eers in te gaan stad toe nie.
Willem B. - 31st July 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Stil, veilig en rustig,
Tania H. - 30th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie wat ek definitief weer sal besoek.
Retha P. - 30th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorp.
Jeanette K. - 30th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Lieflike dorp met 'n besonderse atmosfeer. Sal 'n besoek aan Clarens enige tyd vir vriende aanbeveel.
Caroline O. - 30th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Oulike winkels, lekker staproetes, lekker plek om net te rus en die mooi in te neem.
Susanna Gertruida S. - 30th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Sal Clarens definitief aanbeveel vir lekker wegbreek-naweek.
Rolanda F. - 30th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie. Mooi kunswerke. Natuurskoon is asemrowend mooi deur ons Skepper geskilder.
Elrika G. - 30th July 2018
staying in Universitas, Vrystaat
Veilige area.
Melissa B. - 29th July 2018
staying in Bethlehem, Vrystaat
Nog net deurgery. Nie gekuier in Bethlehem nie. Ons gaan gewoonlik Clarens toe vir 'n familiewegbreek.
Leon B. - 27th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Die beste ooit.
Dominique E. - 26th July 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Klein Johannesburg. Nie te sleg nie.
Adriaan D. - 26th July 2018
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Sentraal geleë in Bloemfontein. Inkopiesentrums naby en gerieflik.
Magda P. - 25th July 2018
staying in Vrystaat
Baie swak paaie.
Sw V. - 25th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige plek. 'n Mens voel tuis en dis baie aangenaam daar. Dit is ook duidelik dat daar moeite gedoen word om die dorp mooi en netjies te hou. Clarens is beslis 'n oase in daardie omgewing en die inwoners kan trots wees op hul dorp.
Jaun V. - 24th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie lekker dorp. Het onsself baie geniet.
Leone W. - 24th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie.
Tinka J. - 23rd July 2018
staying in Rosendal, Vrystaat
Klein dorpie, maar interessant.
Niel T. - 23rd July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Goeie oornag- en naweekbestemming. Interessante winkeltjies en lekker restaurante.
Francois P. - 23rd July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Te min restaurante beskikbaar vir aandete! Het vergeet om te bespreek en kon nêrens geholpe raak nie!
Mariki N. - 23rd July 2018
staying in Trompsburg, Vrystaat
Een van ons beter plattelandse dorpies.
Linda O. - 23rd July 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Stunning museums and friendly people.
Mariette P. - 23rd July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Enigste nadeel is dat ander mense die parkeer-afdak van Villa 176 heeltyd beset het en ons sonder 'n afdak moes klaarkom.
Chris C. - 23rd July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Maak vooraf besprekings by Clementine en Gostos om lekker te eet! Altwee plekke was oor die naweek vol bespreek. Clarens Interior en Purple Onion 'n moet!
Chanti L. - 23rd July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Juweel van die Vrystaat. So mooi!
Barbara M. - 22nd July 2018
staying in Bethulie, Vrystaat
Beautiful surrounding. Peaceful and yet lively.
Glenda V. - 21st July 2018
staying in Bethulie, Vrystaat
A small, quiet and friendly town with some interesting attractions.
Dorette G. - 20th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Amazing scenery and lovely restaurants.
Johan N. - 19th July 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie sentraal en winkelsentrum het alles wat nodig is.
Nico E. - 19th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Sal enige tyd teruggaan.
Jaco E. - 19th July 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Maklik bereikbaar vanaf die hoofweg.
Mandy V. - 19th July 2018
staying in Senekal, Vrystaat
Senekal is a small town, I was there for business, so cannot really comment on any tourist attractions. The golf course looks great though.
Helena A P. - 19th July 2018
staying in Universitas, Vrystaat
Pragtige omgewing. Unieke atmosfeer.
Frieda V. - 18th July 2018
staying in Philippolis, Vrystaat
Karaktervolle Karoo-huise en Victoriaanse huise en historiese geboue. Antieke winkel was die middag gesluit en die geadverteerde kaggel en koek van een van die restaurante was non-existent.
Marius V. - 18th July 2018
staying in Kroonstad, Vrystaat
Baie trokke deur die middedorp.
Andre P. - 18th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Wat 'n verrassing! Bring minstens 'n volle dag net in dorpie deur. Uitstekende restaurante.
Sharon G. - 18th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Oulike klein, rustige dorpie.
Mariska V. - 17th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie lekker maar 'n naweek is genoeg om alles te sien as ek langer gebly het sou ek verveeld gewees het.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]