Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 3710 resensies.
Chris W. - 12th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie duur en bietjie overrated. Niks nuuts.
Dawid S. - 12th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Vir diegene wat hou van opwinding en dinge doen is twee dae in Clarens genoeg.
Japie S. - 11th July 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Baie geskiedkundige plekke.
Jacqueline C. - 11th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie. Sal beslis weer gaan.
Madeleine J. - 11th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Hierdie was ons eerste besoek aan Clarens. Ek is verlief op die dorpie. Kan nie wag om weer terug te gaan nie. Die uniekheid van elke winkeltjie en eetplek, hier is niks kommersieel nie en dit voel omtrent of jy in 'n ander wêreld ingestap het. Die verskeidenheid eetplekke, die deli's en kaaswinkeltjies! Genoeg om die kids mee besig te hou by die avontuur sentrum ook! Beslis my nuwe gunsteling bestemming!
Tanya B. - 11th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Lovely little arty town! Safe to walk and pop into the shops.
Adri D. - 11th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie. Ideaal vir sielerus en net ontspan.
Dowlene U. - 11th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige skoon dorp. Heerlik gekuier, gaan beslis terug.
John B. - 10th July 2018
staying in Bothaville, Vrystaat
Naby Vaalrivier. Stil, veilige dorp met vriendelike mense.
Hannetjie V. - 10th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
As dit nie vir Clarens Extreme op die dorp was nie sou dit baie vinniger al vervelig geraak het, maar dit is 'n baie mooi en vriendelike dorpie.
Japie S. - 10th July 2018
staying in Zastron, Vrystaat
Pragtige berge.
Wouter C. - 10th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is asemrowend, Uitstekende plek om 'n naweek of week weg te breek.
Erica V. - 10th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Eintlik moet Clarens as 'n wegbreekbestemming 10 sterre kry. Daar is net iets omtrent die Oos-Vrystaat.
Harry G. - 9th July 2018
staying in Bethulie, Vrystaat
Very interesting town with huge historical significance.
Jurie J. - 9th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Wonderlike plek, mooi golfbaan.
Lizane Z. - 9th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Kunstenaars paradys!
Melissa H. - 9th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
We love Clarens. Not our first visit. We come through quite regularly. Great break from Johannesburg.
Natalie N. - 9th July 2018
staying in Universitas, Vrystaat
Love die area!
Jakes S. - 9th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie lekker.
Grietjie D. - 9th July 2018
staying in Vrystaat
Harrismith-area is pragtig en 'n moet vir almal om te besoek.
Heike M. - 9th July 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Clean suburb and very conveniently located to indoor netball and Kovsies!
Mariette V. - 8th July 2018
staying in Bethlehem, Vrystaat
Baie koud, maar baie lekker gewees.
Lucy V. - 8th July 2018
staying in St Helena, Vrystaat
Naby Mediclinic hospitaal. Ideaal vir pasiënte se familie om oor te bly.
Gillian W. - 8th July 2018
staying in Bethulie, Vrystaat
Friendly and very interesting.
Daleen K. - 8th July 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Ons geniet Bloemfontein elke keer as ons met sportbyeenkomste kom ondersteun. Die rose-stad verras ons elke keer! Sien uit om gou weer terug te kom.
Hannes V. - 8th July 2018
staying in Kroonstad, Vrystaat
My swaer het goudkuns vir jare daar gehad ons was dus nie vreemdelinge in die dorp nie. Kroonvaal is 'n baie lekker vakansiebestemming. Ek dink daar behoort meer bemarking t.o.v. dit wat Kroonstad bied gedoen te word.
Hannes V. - 8th July 2018
staying in Kroonstad, Vrystaat
My swaer het goudkuns vir jare daar gehad ons was dus nie vreemdelinge in die dorp nie. Kroonvaal is 'n baie lekker vakansiebestemming. Ek dink daar behoort meer bemarking t.o.v. dit wat Kroonstad bied gedoen te word.
Chantal B. - 5th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi dorpie en vir seker 'n besoek werd!
Laura-lee P. - 5th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens was pragtig! ‘n Rit Golden Gate toe is ‘n moet!
Siphokazi K. - 4th July 2018
staying in Bethlehem, Vrystaat
Bethlehem is very cold and limits us as Johannesburg people from exploring the place and has few entertaining venues.
San-marie B. - 4th July 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Vir ons wat in die omliggende dele van Bloemfontein groot geword het, is daar baie besienswaardighede. Een hartseer punt is egter die algemene verval van Bloemfontein. Orals is waterlekke en vuilgoed wat gestrooi lê.
Charmaine D. - 4th July 2018
staying in Bethulie, Vrystaat
Interesting town with tourist attractions that reflect the rich history of the town and surroundings. Splendid views of the dam.
Lineo K. - 4th July 2018
staying in Bethlehem, Vrystaat
It has the basic things a person needs while away on a quiet holiday.
Charlene E. - 4th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
I just love Clarens!
Willem V. - 4th July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Rustig en mooi.
Mbatu B. - 3rd July 2018
staying in Senekal, Vrystaat
Excellent.
Liesl B. - 3rd July 2018
staying in Waverley, Vrystaat
Sentraal geleë naby winkelsentrums en besienswaardighede.
Ilse M. - 2nd July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd lekker om daar te kuier.
Marilyn S. - 2nd July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Een van die besonderse, mooiste en interessantste vakansie bestemmings wat ek nog besoek het.
Peet B. - 2nd July 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Ongelooflik.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]