Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.

Clarens, Free State

Knock Out View

"Greatly situated. Lovely and warm."

Bethlehem, Free State

Hideaway

"Klein dorpie met baie potensiaal. Meer uitbreiding sal van toepassing wees."

Bloemfontein, Free State

Villa Rose Guesthouse & Venue

"As Vrystater is Bloemfontein vir my 'n sakekern, nie 'n vakansiebestemming nie."

Ladybrand, Free State

Artist's Cottage

"Not a tourist spot, but an interesting little town."

Clarens, Free State

Lavender & Rust

"Baie mooi dorpie. Het elke oomblik geniet."

Parys, Free State

Lalie's House

"Lieflike wegbreekdorpie."

Free State

Amanzi Game Reserve

"We need to improve a lot on marketing the Free State as a destination of choice."

Fouriesburg, Free State

Four Koffie

"Pragtigste sandsteen geboue is oral te sien in die dorp. Die dorp is baie rustig en jy kan alles kry wat jy nodig het in die dorp."

Clarens, Free State

See-view Guest House and Cottage

"Altyd 'n lekker plek vir 'n wegbreek."

Harrismith, Free State

Village Lodge Harrismith

"Not the safest area, especially at night. Local shops and restaurants are helpful for overnight stays."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Gaan op Gideon Groenewald se dinosaurus -oer, baie lekker daguitstappie. My seuntjie het dit amper so baie geniet soos ek. Lekker staproetes orals. Lekker boerebrekvis by die Artist Cafe."

Clarens, Free State

Mountain View Manor

"Stappers, doen die 10 km-sirkelroete by Glen Reenen kamp. The Highlander Restaurant stel nooit teleur nie."

Fouriesburg, Free State

Rustica Accommodation

"Hulle is besig om die dorp op te knap, maar dit is baie klein en daar gaan eintlik niks aan nie. Daar is 'n paar oulike eetplekke. "

Parys, Free State

Gentle Breeze Retreat

"Oorweeg werklik om jou geld in hierdie pragtige dorpie te gaan spandeer, sodoende lewer ons 'n bydra tot die behoud van hierdie eg Afrikaanse plekkie."

Fouriesburg, Free State

Cherry Stone Country House

"Baie goeie rustige alternatief vir Clarens. Nog 'n regte plaas-atmosfeer. "

Clarens, Free State

Lavender & Rust

"The Saturday morning 8am parkrun (5 kilometer) is very nice."

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Te min parkering en alternatiewe vervoer-fasiliteite. "

Clarens, Free State

Willow Villas

"Roads in town need a service - uneven roads/potholes all over."

Clarens, Free State

Bella Vista

"Baie geniet en so baie om te doen. "

Clarens, Free State

Clarens Valley Lodge

"Ons kan met vrymoedigheid Clarens Xtreme aanbeveel! Van Elvis tot Paul het ons die mees uitmuntende diens ontvang en het hulle vir ons 'n onvergeetlike ervaring gegee!"

Clarens, Free State

278 on Main

"More than 4 days would be a waste."

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Mooi dorp, net 'n so hier en daar 'n paar slaggate, maar dis oral oor so."

Trompsburg, Free State

En Route Guest House

"Vriendelike en behulpsame mense. Besoek gerus die plaaslike koffiewinkel."

Clarens, Free State

Willow Villas

"As jy na rustigheid soek, is Clarens die ideale plek om te besoek. Alle plekke is stapafstaand vanaf mekaar met uitstekende "views"."

Welkom, Free State

Giardino @ 194

"Die besoek was nie 'n toeristebesoek nie."

Clarens, Free State

Views

"My nuwe liefde."

Clarens, Free State

Ash River Lodge B&B

"Ek is mal oor Clarens en gee mens gemoedsrus."

Theunissen, Free State

Cosmos Chateau B&B

"It’s not the best place because it’s a small town and there is not much there. However, if you traveling for other reasons it’s okay. "

Page
Page 53 - Showing 1561 to 1590
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers