Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Clarens, Vrystaat

Willow Villas

"Clarens is 'n moet vir die reisiger."

Bloemfontein, Vrystaat

Stay @ 126

"Boeremark op Saterdae is 'n moet. Baie lekker."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Beautiful small town. Takes you back in time."

Clarens, Vrystaat

Lavender & Rust

"Clarens is voorwaar 'n pragtige plekkie met die rooi berge ens. Ons sal beslis weer teruggaan in die somer."

Clarens, Vrystaat

Willow Villas

"Dis werklik een van daai dinge wat op jou bucket list moet wees. Explore Clarens."

Parys, Vrystaat

Six Second Avenue

"There are many lovely shops, art galleries and a wide range of restaurants and coffee shops. It becomes very busy over weekends. Unfortunately Parys is experiencing a lack of clean water supply and there are a lot of potholes in some streets."

Bloemfontein, Vrystaat

21 @ Benade

"Brrr ... dit was koud."

Parys, Vrystaat

The French Affaire Self-catering Guest House

"Lovely little town, perfect resting place."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Clarens is 'n uitstekende toeristedorpie. Baie om te sien en doen. Baie staproetes in die omliggende berge ook."

Parys, Vrystaat

Le Franz

"Sal Parys meer kom besoek."

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Clarens is a small town with losts of activity and eat out places."

Clarens, Vrystaat

Nougat Cabin

"'n Onvergeetlike ervaring vir natuurliefhebbers wat ook hou van kuns en goeie kos."

Fouriesburg, Vrystaat

Cherry Stone Country House

"Butchery is worth a visit."

Bloemfontein, Vrystaat

Victorious on Whites Road

"Dit was hartseer om te sien hoe daar by sekere dele van die dorp hope vuilgoed langs die paaie gelê het, en die paaie vol slaggate is."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"A lovely little town. Pity the road from Johannesburg to Clarens via Vereeniging was so bad with all the potholes."

Parys, Vrystaat

Cottage @ 49

"Parys is 'n regte "help my krap" dorpie. Winkeleienaars doen moeite om jou te bedien en verleen hulp tot jy gekry het wat jy gesoek het. Dankie daarvoor."

Clarens, Vrystaat

La Poste Apartment

"Vierde kuier in Clarens en daar is altyd iets nuut om te sien en doen. Pragtige dorpie wat mooi skoon gehou word deur die gaste en inwoners."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"Pragtige, oulike wegbreekplekkie."

Bloemfontein, Vrystaat

Road Lodge Bloemfontein Airport

"Was lekker koud, maar het warm geslaap."

Clarens, Vrystaat

Mountain Villa 238

"Aangename atmosfeer - lekker baie kuierplekke, maar plek-plek duur vir 'n Vrystaatse plattelandse dorpie. Biltong ens. is bv R400/kg. So daar is van die plekkies wat bietjie die hand byt wat hulle voed, gegewe dat hulle afhanklik is van die toeriste. Maar as mens Clarens eenmaal 'n jaar vir 'n naweek besoek, is dit seker nie te duur nie (veral as mens dit vergelyk met jou brandstof om daar en terug te kom). Ry net die N3 tot by Warden en dan na Clarens. Die pad tussen Heilbron en Sasolburg is in 'n bedenklike toestand en blybaar onveilig (veral saans)."

Senekal, Vrystaat

The Fairway Guesthouse

"Very friendly people and good restaurants. Try Cheetahs for great dinners and Waterval farmstall for breakfast and lunch."

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"Ons het lank in die Vrystaat gewoon en redelik gereeld in Bloemfontein gekom vir werk en medies. Bly 'n mooi dorp, maar baie jammer oor die infrastruktuur wat so agteruit gaan."

Bloemfontein, Vrystaat

21 On Coetzee

"Ons was daar vir die rugby, en kan nie wag om weer te gaan nie."

Clarens, Vrystaat

Bikiberg

"Clarens is beautiful. Will definitely visit again."

Blad
Blad 55 - Wys 1621 tot 1650
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang