Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7953 resensies.
"Apart from great views Fouriesburg does not offer much. But it is only 35 km from Clarens where accommodation prices have risen steeply."
"Dis 'n juweel! Pragtig in die herfs - sal dit graag gedurende die ander seisoene ook wou sien."
"Vir 'n heerlike wegbreek, pragtige natuur en 'n rustige omgewing is Clarens 'n aanbeveling."
"Ons was so vier jaar gelede ook in Clarens. Pragtige dorp en asemrowende omgewing. Dit was egter skokkend en hartseer om te sien hoe Clarens se infrastruktuur, soos sy strate en oopruimtes, drasties agteruit gegaan het. Ek hoop regtig die inwoners kan druk plaas op die owerhede om Clarens se beeld te verbeter."
"Baie lekker om die Hennie Steyn-brug te besoek met sononder. Hele paar interessante feite oor Bethulie geleer."
"Clarens is 'n rustige en uitstekende dorpie vir 'n wegbreek waar jy kan ontspan en die natuur bewonder."
"Die openbare paaie is ongelukkig in 'n slegte toestand op die oomblik in Harrismith."
"Die dorp is baie verwaarloos en onnet. Dit doen afbreuk aan besighede en beslis ook aan sy inwoners."
"Smithfield self is 'n baie klein dorpie. Kry maar iets te ete in Aliwal Noord op pad soontoe. Lekker om so draai in die dorp te ry en na al die mooi ou huisies te kyk."
"We feel that the town is overrated. Once you have visited, that's it; no urgency to go back. However, the surrounding scenery is magnificent and is well worth exploring."
"We love the small shops, antique shops and lovely restaurants. We will definitely be back soon."