Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Bloemfontein is a fantastic place. Places we enjoyed - Chicago, Copper Clover and Longhorn Steakhouse."
"Die dorp het oor die afgelope 20 jaar baie agteruit gegaan. Die paaie is in slegte toestand. Ek voel innig jammer vir pragtige verblyf plekke soos Kersiehuis. Die omgewing rondom die dorp het wêreldklas-uitsigte en visuele attraksie, maar die dorp self is nie 'n kern toeristebestemming."
"Ons het jare terug heerlike hengel gedoen in die omgewing, maar dit is nou meer 'n kuns- (Art) dorp. Indien hengel die rede vir jou besoek is, probeer eerder Dullstroom of Natalse Midlande."
"Almal daar is baie professioneel met hul besigheidreëls en het warm, welkome harte vir ons as gaste van hul pragtig dorp. "
"Bloemfontein word genoem die Stad van Rose, maar wanneer jy deur die stad ry dan is die verval en agteruitgang soos met ook ons plattelandse dorpe duidelik sigbaar."
"Roads in and around the town are very bad. The Golden Gate Reserve is beautiful. Lots of interesting places and shops within driving distance from Clarens."
"Baie interessante dorpie met hope geskiedenis en talle ou geboue. Beveel 'n besoek beslis aanbeveel."
"Clean up the town and fix the roads. Also make it safe and beautiful by the riverside again where the waterpark things were. It will attract more people!"
Northern Free State, Free State
Rebokkop"Dit voel of jy in die noorde van die Wildtuin is. Pragtige deel van ons land."
"Oor naweke lewe Parys met besoekers van heinde en verre! Atmosfeer soos dié van 'n kunstefees. Groot verskeidenheid eet-en kuierplekke. Vele geleenthede vir snuffel-kyk en koop."