Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.
"Die natuur is absoluut asemrowend. Ons het ook die staproetes hier geniet. Baie oulike winkeltjies en eetplekke beskikbaar. Vat jou basiese kruideniers saam, aangesien daar net een Chinese supermark is met karige voorraad en aanvaar net kontant."
"Baie dankie. Ons sal definitief weer wil gaan, sommer langer daar vertoef oor die prentjiemooi van alles!"
"Definitely a destination that should be explored. A gem to be found in the Free State."
"Pragtige dorpie, maar die strate is in 'n haaglike toestand. Soveel slaggate!"
"Didn't do much, was there for business, but the city has a lot of bad roads."
"Clarens is 'n belewenis. Maar ongelukkig word sulke belewenisse 'n vertrapping, veral oor naweke en dit bederf die atmosfeer. Dit bly egter ongelooflik mooi en die moeite werd om te beleef."
"Was nie lank genoeg in Bethlehem om als te sien nie, maar dit wat ek gesien het was goed."