Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Parys, Free State

At River Cottage

"Oulike restaurante en winkels om te besoek. As iemand oudhede soek is Parys die plek."

Warden, Free State

Sardaville Bergvilla

"Stop gerus vir ete by die Warden Lodge/Kroeg. Lekker atmosfeer en billike pryse. Ons het beeskerrie met samp bestel vir R70. Was heerlik!"

Fouriesburg, Free State

Cherry House

"Paaie in baie swak toestand. Dit wat ons van die dorp gesien en beleef het was voldoende vir ons."

Clarens, Free State

Gypsy Guest House Clarens

"Mens moet beslis meer as een aand oorslaap."

Bethulie, Free State

The Aloes Guest House

"Baie meer as wat mens dink. "

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"'n Besige, vrolike dorpie en 'n plekkie om te vergeet van die hede se probleme."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"Dit is 'n ongelooflike mooi area, maar die pad is ongelukkig baie sleg. Dit veroorsaak dat die gasteplase in die area daaronder ly."

Fouriesburg, Free State

Rustica Accommodation

"Fouriesburg is baie rustig en is naby genoeg aan al die besienswaardighede in die area, maar tog buite die besige Clarens."

Bloemfontein, Free State

Amity Guesthouse

"Ocean Basket altyd lekker kos en goeie diens."

Parys, Free State

Art Nebula Guest House

"Pasop vir slaggate in sommige systrate."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Dit is 'n klein Karoodorp, so daar is nie veel nie, maar nogtans het dit tog bekoring."

Philippolis, Free State

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Philippolis is gelyk aan gasvryheid."

Clarens, Free State

One The Mews

"In Maart- en Aprilmaand is die Oos-Vrystaat en Clarens op sy mooiste. Al die Kosmos-blomme is in volle blom en dit lyk soos 'n prentjie uit 'n boek. Sal beslis weer in hierdie tyd daar gaan besoek aflê."

Ventersburg, Free State

Home Sweet Home Guesthouse

"Safe with law enforcement agencies watching."

Senekal, Free State

The Fairway Guesthouse

"Nie veel om te doen nie."

Parys, Free State

Le Grand Chateau

"Parys is 'n fantastiese, veilige plek met baie om te doen."

Clarens, Free State

Lake Clarens Guest House

"'n Klein dorpie in die Vrystaat waar jy weer soos 'n mens kan voel sonder die gejaag van die stadslewe. Lieflike atmosfeer en fantastiese restaurante."

Bethulie, Free State

Wild Olive Cottage

"Ryk geskiedenis. Dorpie gaan agteruit soos meeste ander plekke."

Fouriesburg, Free State

Cherry House

"Paaie is ietwat sleg. Wel heerlik rustig."

Clarens, Free State

Clarens Cottage

"A lovely and beautiful destination. Great walks, nature and golf course. We go to Clarens at least 2 - 3 times a year, and use it as a stop-over to my holiday home in Natal. The only thing which is concerning is that the prices in stores are increasing higher than expected, and Clarens needs a proper "Spar" type supermarket (proper hygiene/safety/procedures etc.). The 2 currently in Clarens leave a lot to be desired."

Parys, Free State

Schilbach House

"Paaie is in 'n baie slegte kondisie, verder is dit 'n baie rustige omgewing."

Clarens, Free State

Amani Guest House

"Lekker wegbreekplekkie. Baie om te sien en te doen."

Bloemfontein, Free State

21 @ Benade

"Baie goed, dankie."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Ou, seker geskiedkundige Vrystaatse dorp. Goed geleë vir oorbly."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"The National roads are so shocking that it's difficult to get to Fouriesburg. It's a shame. Otherwise it's a beautiful part of the country."

Clarens, Free State

278 on Main

"Jy het 'n stywe beursie nodig vir al die oulike winkeltjies."

Clarens, Free State

Birch Cottage

"Die dorpie was verbasend netjies en al die winkels en restaurante was redelik besig en aan die gang."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Baie klein dorpie, maar het 'n paar winkeltjies, 'n OTM en vulstasies."

Parys, Free State

Six Second Avenue

"'n Pragtige dorp langs die Vaalrivier met goeie winkels om in al jou behoeftes te voorsien, en nog meer."

Page
Page 73 - Showing 2161 to 2190
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers