Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 4584 resensies.
Johan P. - 8th January 2017
staying in Trompsburg, Vrystaat
Dit is n klein dorpie met nie te veel om te doen nie, maar ek sal dit aanbeveel vir 'n oorslaap. Dit bied 'n lekker koffiewinkel (Oppie Plaas) net langs die petrolstasie en die Motel se kos was ook baie aangenaam.
Kobus V. - 6th January 2017
staying in Vrystaat
Jy moet tyd bestee om die platteland bietjie te leer ken.
Ian K. - 6th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is asemrowend - vriendelike mense en so baie om te sien en ervaar.
A G. - 6th January 2017
staying in Harrismith, Vrystaat
Ons sal weer teruggaan vir die lekker koel weer.
Tj D. - 6th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Ek sal weer en weer teruggaan!
Cao L. - 6th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Nice town.
Enid S. - 6th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Alles is lekker!
Carike S. - 6th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens was alles wat ons van 'n kunsdorp verwag het en meer. Net jammer dat die restaurante waar ons was nie veel na wense was nie. Die pryse van basiese lewensmiddels in die enkele supermark was ook buitensporig hoog.
Melri T. - 6th January 2017
staying in Rosendal, Vrystaat
Doodstil.
Bronwyn D. - 6th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
It was our first time in Clarens, and I can't believe what I have been missing all along! Clarens is such a beautiful little town, surrounded by such majestic scenery! Absolutely breathtaking!
Mike T. - 6th January 2017
staying in Clocolan, Vrystaat
Die dorp se mense is nie uiters vriendelik nie en die dorp is verwaarloos. Die omliggende gebiede is baie mooi en histories baie ryk.
Lesley A. - 5th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Stunning place, just love it.
Danica S. - 5th January 2017
staying in Philippolis, Vrystaat
Beslis 'n besoek werd. Rustigheid en stilte.
Theunis V. - 5th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Om Clarens en die omgewing te besoek was 'n belewenis.
Yvonne D. - 5th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
As jy wil uitrus, is Clarens die plek,
Sandra D. - 5th January 2017
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Lekker oornagbestemming vir ouens wat langpad ry.
Louis W. - 5th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Great place to enjoy a German vibe.
Charliza J. - 4th January 2017
staying in Universitas, Vrystaat
Netjiese area.
Chris D. - 4th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens bied soveel meer as wat 'n mens kan dink.
Marelise B. - 4th January 2017
staying in Universitas, Vrystaat
Universitas is lekker sentraal geleë.
Stephan P. - 4th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
It was a shock to find out that the shops close at 16:00 in December, but it shows you "tomorrow is another day" and money is not everything. People and family are more important!
Louise V. - 4th January 2017
staying in Panorama, Vrystaat
Goeie oornaggebied.
Chris P. - 4th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n charismatiese dorpie wat vakansieaktiwiteiete bied vir elke denkbare voorkeur.
Herman L. - 4th January 2017
staying in Harrismith, Vrystaat
Harrismith has all the necessary requirements including a new hospital. It's a nice little town except for the ongoing road repairs.
Maureen D. - 4th January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is lekker, maar dit het oral dieselfde winkels - niks uitsonderlik nie.
David V. - 3rd January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
White river rafting is 'n moet!
Jurjen S. - 3rd January 2017
staying in Vrystaat
Mooi omgewing om in die somer te besoek.
Gehrard C. - 3rd January 2017
staying in Vrystaat
Uiters warm oor Desembermaande.
Dawie S. - 3rd January 2017
staying in Bethlehem, Vrystaat
Die perfekte plek om te oornag as jy die middag uit Natal uit ry Kaap toe.
Francis A. - 3rd January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Ons geniet Clarens terdeë, en sal definitief terug wees.
Veronica D. - 3rd January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Sal enigetyd weer Clarens besoek, dis 'n wonderlike kunsdorpie.
Danie S. - 3rd January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n ideale bestemming met baie om te doen - van die vele winkeltjies en restaurante om die plein en staproetes tot die aksiebelaaide aktiwiteite soos "white water rafting", visvang en bergfietsry. Dis die perfekte keuse vir 'n eerste oorslaapplek vir jou toer na die Drakensberg of Lesotho.
Carina F. - 2nd January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
'n Besige klein dorpie.
Gorden W. - 2nd January 2017
staying in Vrystaat
Beautiful places to visit in the Free State. People have great hospitality.
Bea-mari B. - 1st January 2017
staying in Bloemfontein, Vrystaat
...
Marna G. - 1st January 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Die restaurante maak te vroeg toe in die aande. Definitief die plek om te wees as jy net wil rus in die natuur.
Louise S. - 1st January 2017
staying in Vrystaat
Baie lekker.
Christa M. - 1st January 2017
staying in Trompsburg, Vrystaat
Daar is regtig nie veel om te doen nie, maar dis die perfekte oornagple: - daar is nie die lawaai van groter plekke soos Colesberg nie. Ek sal in die toekoms veel eerder in Trompsburg oorslaap.
Laulene K. - 31st December 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is pragtig en rustig. Daar is lekker eetplekkies en oulike winkeltjies. Golden Gate is om die draai vir 'n pragtige Sondagmiddag-rit.
Johann S. - 29th December 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n moet. Sal dit beslis weer besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za