Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 12223 resensies.

Gariepdam, Vrystaat

Gariepview

"Ons het 'n bootrit op die dam gehad en ook Bethulie-museum en Kampbegrafplaas besoek. Interressante uitstappies is beskikbaar in die omgewing."

Fouriesburg, Vrystaat

Cherry House

"Baie plekkies om te besoek in die dorp, vriendelike mense, baie plekkies rondom die dorp om te besoek. Meiringskloof staproetes is briljant."

Gariepdam, Vrystaat

Raptor Ridge Lodge

"Pragtige gesig met sluise oop."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Hermanus Cottage

"Mooi groen hierdie jaar (2022), maar ai, die paaie. Sommige is slaggatpaaie met teer hier en daar, ander is glibberige (vassit) modderpaaie. Ons is net jammer vir die mense wat dit elke dag moet gebruik."

Parys, Vrystaat

FAK Udolpho Rivierplaas

"Friendly and welcoming and definitely pocket friendly."

Gariepdam, Vrystaat

Gariep N1 Chalets

"Was al voorheen daar. Goeie ontspanningsfasiliteite."

Clarens, Vrystaat

Herberg-Klein

"Pragtige dorpie in mooi omgewing. Beslis moeite werd. "

Gariepdam, Vrystaat

Fish Eagle Lodge

"Pragtige omgewing. Veral met dam wat oorgeloop het."

Bloemfontein, Vrystaat

Home Sprint Home

"My kinders en my geboorte stad, en Kovsies!"

Bloemfontein, Vrystaat

Monte Christo Country Lodge

"Ons het nie veel van 'n keuse as om Bloemfontein te besoek nie, dit is waar goeie hospitale en dokters is en ons gaan ten minste 4 keer per jaar daarheen en slaap ten minste 10 nagte per jaar daar. Ons het ook al vir drie jaar daar gewoon en geniet ons besoek daar elke keer. "

Clarens, Vrystaat

Kahara Maluti Lodge

"Many beautiful walks and cycle trails on your doorstep."

Bloemfontein, Vrystaat

Sleep @ 161 Benade Drive

"Baie museums om te sien, die dokters hier is uitstekend."

Clarens, Vrystaat

Avante Self-Catering

"Baie mooi dorpie. Net jammer dat die paaie en dele van die dorpie glad nie onderhou word nie."

Bloemfontein, Vrystaat

Monte Christo Country Lodge

"Geen klagtes, was baie lekker!"

Clarens, Vrystaat

The Nelsbells Cottage

"Ons gaan volgende jaar vir die derde agtereenvolgende jaar daar inloer. Die keer vir 'n langer naweek."

Vrystaat

Fly Fishing Paradise

"Hulle het die best rugbyspan naamlik die Cheetahs."

Bloemfontein, Vrystaat

Bikers Backpackers at Beddy20

"Uitstekend toerismeplek en om oor te slaap. "

Gariepdam, Vrystaat

Raptor Ridge Lodge

"Pragtig, die moeite werd om te gaan sien."

Parys, Vrystaat

River View

"Pragtige plattelandse dorpie met baie snuffelwinkels en eetplekke."

Parys, Vrystaat

3Ri4

"Die dorpie is oulik, maar lei maar aan dieselfde kwale as alle klein munisipaliteite deesdae. Ongeag, die Vaalrivier is daar en 'n lieflike omgewing."

Clarens, Vrystaat

Bergvliet House and Cottages

"Clarens bly 'n rustige ontspanne bestemming vir 'n wegbreek naweek/langnaweek. Die natuur is asemrowend en die staproetes om die die dorp is goed aangedui en die moeite werd om te neem."

Fouriesburg, Vrystaat

Fairview Estates

"Dis 'n klein dorpie met baie dinge om te doen. Daar is 'n klomp oulike restaurantjies waar jy kan sit en kuier vir ontbyt, middagete en aandete. Vriendelike mense."

Clarens, Vrystaat

Villa Mohau @ 178

"Loved the town, will definitely return. Beautiful tourist destination with a lot of activities to do."

Bloemfontein, Vrystaat

Charrie's Corner

"The roads are very neglected and in bad state."

Clarens, Vrystaat

Rochester

"So much to do and plenty of variety."

Fouriesburg, Vrystaat

Mont Plaisir Guest Farm

"A quaint, rustic town with rich history."

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Baie mooi dorpie. Net 'n bietjie duur. "

Deneysville, Vrystaat

Memories Vaaldam Guest House

"Plattelandse bekoring. Reg vir 'n visvangnaweek."

Blad
Blad 93 - Wys 2761 tot 2790
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem