Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Wakkerstroom

4.3 / 5  
volgens 179 resensies
Lees regte resensies van Wakkerstroom van 179 geverifieerde gaste.
Indien jy Wakkerstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wakkerstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wakkerstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wakkerstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wakkerstroom Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom

Rail Stop Gastehuis bied verblyf in die bekoorlike dorpie Wakkerstroom. Dié dorp is ideaal geleë vir vakansiegangers wat 'n rustige wegbreek wil geniet. Alhoewel die eienaar op die perseel woon, is die eenheid bai...

Vanaf
R2 990
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wakkerstroom

Vlei House is 'n selfsorghuis op 'n groot perseel wat aan die Wakkerstroomvlei grens. Dis 'n losstaande dubbelverdiepinghuis met 'n lieflike uitsig oor die vlei en omliggende omgewing. Die omgewing is ideaal as jy w...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wakkerstroom

Wetlands Country House & Sheds is die perfekte plek om weg te breek van die stadsgedruis en is net 3 uur se ry van Johannesburg af. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor die grasland en vleiland met verskeie voëlspesi...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wakkerstroom

Little Farmyard Bungalows bied selfsorgverblyf in Wakkerstroom. Wakkerstroom is die tweede oudste dorp in die Mpumalanga-provinsie en is aan die grens van KwaZulu-Natal, 27 km oos vanaf Volksrust en 56 km suidoos va...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wakkerstroom

Laventaba Guest House is 'n wonderlike, knus gastehuis met 'n plaasgevoel in die stil dorpie, Wakkerstroom. Die gastehuis het 3 dubbelslaapkamers. Elke kamer is ingerig met 'n geelhoutkaggel en 100% katoen-perkal...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wakkerstroom

Semi Soet is 'n ruim selfsorghuis in Wakkerstroom. Dit is lekker sentraal geleë ten opsigte van die winkels, kunsgalerye, en restaurante in die middedorp. Wakkerstroom word omring deur 'n groot vleiland en dit staa...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Wakkerstroom

Graham en Claudine verwelkom jou by Grasslands Cottage in Wakkerstroom. Dié kothuis is binne stapafstand van die Wakkerstroom Vleilandreservaat. Dis ideaal vir vriende of gesinne wat nie omgee om 'n badkamer te dee...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wakkerstroom

The Wakkerstroom Hotel is op die plein in die hartjie van die dorpie Wakkerstroom, Mpumalanga. Wakkerstroom is in 'n pragtige vallei geleë, 27 km vanaf Volksrust. Verblyf word in 4 kamerkategorieë gebied wat elk...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wakkerstroom

Rustic Rose Guesthouse is in die hoofstraat van die bekoorlike dorpie Wakkerstroom in Mpumalanga geleë. Ons het 3 kamers, 1 het 'n en suite-badkamer en die ander 2 deel 'n badkamer. Die gastehuis is binne loopafst...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wakkerstroom

Badenhorst Cottage is geleë in Wakkerstroom, stapafstand van al die geriewe af. Tot 6 gaste kan gerieflik hier tuisgaan. Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n ruim kombuis / leefkamer en 'n aparte badkamer. Die een sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Wakkerstroom akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za