Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Wakkerstroom

4.4 / 5  
volgens 246 resensies
Lees regte resensies van Wakkerstroom van 246 geverifieerde gaste.
Indien jy Wakkerstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Wakkerstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wakkerstroom selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wakkerstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wakkerstroom Selfsorg-eenhede

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
20% af Weeksdae!
VanafR740
R592
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom

Grootriethaan Gastehuis bied verblyf in die bekoorlike dorpie Wakkerstroom. Dié dorp is ideaal geleë vir vakansiegangers wat 'n rustige wegbreek wil geniet. Alhoewel die eienaar op die perseel woon, is die eenheid...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wakkerstroom

Stroom-af is 'n plaashuis in die dorp in Wakkerstroom. Sy oorspronklike dik klipmure en houtvloere dateer uit die 19de eeu en bied slaapplek aan 6 reisigers. Dié selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers en 2 slaapkamers...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm bied selfsorg- B&B-verblyf en is 6 km vanaf Wakkerstroom. Gaste wat in die selfsorgeenhede bly kan ook ontbyt by die gastehuis geniet. Die gastehuis het 3 en suite-slaapkamers. Daar is 2 sla...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom

Toad Hall Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 2 gaste in Wakkerstroom. Dié kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Handdoeke en elektriese k...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom

Apple Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Wakkerstroom. Die verblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers of toeriste. Die eiendom is ideaal geleë naby die middedorp met restaurante, die Vlei ...

33% af Aanbod!
VanafR800
R533
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom

The Brinkhuizen bied selfsorgverblyf in Wakkerstroom aan die onderkant van die Ossewakop-bergpas. Verblyf is in 'n hoofhuis en 'n kothuis beskikbaar. Die hoofhuis het 'n aparte slaapkamer en 'n badkamer, en die kot...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House is 'n opgeknapte skuur wat in Wakkerstroom se pragtige vleiland geleë is. Dié unieke gastehuis is perfek vir 'n naweekwegbreek of vir gaste wat op soek is na gehalte-oornagverblyf onderweg...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom

Hare's Rest is in Wakkerstroom in Mpumalanga naby besienswaardighede soos die Wakkerstroom Vleilandreservaat, Runnymede Irisplaas and Bezalel Venue. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Kamer 1 het slaapplek vir 2 g...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wakkerstroom

Die Pophuis is 'n gerieflike plattelandse selfsorgkothuis in die stil dorpie van Wakkerstroom. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin en is tussen groot bome geleë. Die kothuis het 1 slaapkamer met ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wakkerstroom

Semi Soet is 'n ruim selfsorghuis in Wakkerstroom. Dit is lekker sentraal geleë ten opsigte van die winkels, kunsgalerye, en restaurante in die middedorp. Wakkerstroom word omring deur 'n groot vleiland en dit staa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wakkerstroom selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Wakkerstroom akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wakkerstroom akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]